AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

John Deere Financial gestig

Die landboumasjinerie-reus, John Deere, het sy krediet-afdeling as ’n finansiële afdeling herdoop as deel van ’n strategiese stap.

Die landboumasjinerie-reus, John Deere, het as deel van ’n strategiese stap sy krediet-afdeling as ’n finansiële afdeling herdoop. Dié aankondiging is Donderdag (19 Mei 2011) by die 2011 Nampo-Oesdag gemaak. Mnr. Len Brand, besturende direkteur van John Deere Suid-Afrika, sê hulle wil voortaan fokus op ’n wyer finansiële mark as wat tans die geval is.


“Ons fokus tans hoofsaaklik op landbou-implemente en -masjinerie asook die konstruksiebedryf. Ons wou wel John Deere Krediet verander om ’n baie wyer mark te bereik as wat ons tans doen,” aldus Brand.


Die toekoms


Brand sê hulle is opgewonde oor die rekordwins wat hulle in die afgelope boekjaar aangeteken het. “Ons is tans ’n sakeonderneming met ’n inkomste van R28 miljard. Teen 2018 wil ons ’n onderneming met ’n inkomste van R50 miljard wees.”


Intussen sê mnr. Hein Meinie, bemarkingsbestuurder van John Deere, hulle sien uit na die volgende vyf jaar. “John Deere is strategies ’n beter naam vir ons strategiese planne. Dié aankondiging rig ons verskaffing van wyer finansiële dienste.”


Om die finansiële dienste te kan lewer wil die maatskappy ook met internasionale bankgroepe onderhandel rakende finansiering en die voorsiening van groothandelversekering.

 

Die naamsverandering en inisiatief gaan ook in die res van Afrika van stapel gestuur word.


20 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot