AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

John Deere wys wenners aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Tiaan Oosthuizen van Afgri Polokwane is vanjaar aangewys as John Deere se Tegnikus van die Jaar vir 2021. Foto: Verskaf
Mnr. Tiaan Oosthuizen van Afgri Polokwane is vanjaar aangewys as John Deere se Tegnikus van die Jaar vir 2021. Foto: Verskaf
Die landboumasjinerievervaardiger John Deere het sy Tegnikus van die Jaar, Werkswinkel van die Jaar en Handelaar van die Jaar tydens ’n luisterryke geleentheid by die Radisson-konvensiesentrum in Kempton Park aangewys.

Mnr. Jaco Beyers, besturende direkteur van John Deere Afrika en Midde-Ooste, het gesê die maatskappy belê jaarliks sowat $1,5 miljard in sy tegnologie om produsente in staat te stel om meer akkuraat en presies te kan boer.

“Wanneer ons kyk na hoe tegnologie ontwikkel en verander is dit ’n verbysterende gedagte om te besef dat tegnologie nooit weer so stadig sal wees as vandag nie: Dit bly aanpas en versnel en ons kliënte kan op ons staatmaak om tegnologie te bly lewer wat hulle mededingend en winsgewend sal hou.”

Mnr. Lukas Groenewald, nasionale verkoopsbestuurder van John Deere, het gesê die maatskappy sou nie die hoogtes kon bereik sonder die deurlopende harde werk en opofferings van sy handelaars en hul gesinne nie.

“Wanneer ek terugkyk op die afgelope paar jaar se probleme het ons as John Deere-familie sterk bly staan, passie behou en ons verbind tot die maatskappy. Die resultate hiervan kan ons nou sien.”

John Deere toekennings 2021
GWK is aangewys as John Deere se Handelaar van die Jaar. Mnr. Nico Storm, hoof van meganisasie by GWK, het die toekenning ontvang. Foto: Verskaf
John Deere toekennings 2021
Die toekenning vir John Deere se Werkswinkel van die Jaar het aan Afgri Bethlehem gegaan. Hier hou me. Ansuri en mnr. Artie Bester van Afgri Bethlehem die toekennings vas. Foto: Verskaf

Die wenners was:

Verkoopspersoon van die Jaar vir groot landboumasjinerie: Kwek Diederiksen van Senwes Hoopstad.

Handelaar van die Jaar in die afdeling vir ’n enkel-afset: Swazi Track van Eswatini.

Handelaar van die Jaar in die afdeling vir ’n veelvoudige afset: GWK.PowerGard Verkoopspersoon van die Jaar: Peet Vorster van Afgri Delmas.

Die Jackie Pretorius-toekenning vir buitengewone diens: Cora van der Merwe, rekeningkredietbestuurder by John Deere.

Verkoopspersoon van die Jaar vir klein landboumasjinerie: Wessel Visagie van Senwes Wesselsbron.

Die John Deere Financial/ABSA toekenning vir BA van die Jaar: Dikeledi Mokoena.

John Deere Financial/ABSA toekenning vir Besigheidsontwikkelingsbestuurder van die Jaar: Riaan Smith.

Onderdelekenner van die Jaar: Jaco Wessels van Marquard.

Werkswinkel van die Jaar: Afgri Bethlehem.

Tegnikus van die Jaar: Tiaan Oosthuizen van Afgri Polokwane.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot