AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Jong boere: Dink skeppend, bly positief

SA boere gaan toenemend verminder, maar kreatiewe jong boere en positiewe denke is deel van die oplossing.

'n Skeppende benadering tot die landbou en die lewe is een van die beste maniere om die uitdagings waarmee die hedendaagse boer getrotseer word, te bowe te kom.

Mnr. Wessel Hattingh, voorsitter van die jongboerkomitee van Vrystaat Landbou (VL), sê verskeie redes kan aangevoer word vir die afname in die land se getal boere.

Hy het op die jongboer-konferensie van VL in Bloemfontein verwys na 'n studie van die Universiteit van Pretoria waarvolgens die daling in boeregetalle tussen 2009 en 2012 van 50 332 na 34 902 was. Dit verteenwoordig 'n daling van 15 427 oor drie jaar.

"Ons weet goed watter sake laat ons gemoedere in die rooi in styg. Ons hoor hoe die wette oor grond en privaat-eiendomsreg in die Parlement ter tafel gelê word. Ons sien, en voel, hoe insetkoste bly styg, terwyl die mark soms sy skouers optrek vir die boer wat prysnemer is," sê Hatting.

"Ek dink ons moet soms net 'n tree terugstaan, en weer besef watter voorreg dit is om so na aan die natuur te leef. En om te leer dat moeder natuur haar nie laat voorskryf nie."

Volgens Hattingh gaan die getal Suid-Afrikaanse boere toenemend verminder, soos wat die plaaslike mark by die internasionale mark aanpas. Internasionaal word boerderye al hoe groter, met skaal-ekonomie wat aan die orde van die dag is.

Mnr. Dan Kriek, voorsitter van VL, het die huidige geslag jong boere geloof as 'n kreatiewe groep mense wat as brugbouers optree en deel is van die land se oplossing.

Hy het boere gemaan om nie hulle ore uit te leen aan die neerslagtige debatte in die landbou nie. "Moenie bewerings glo dat die staat aan die verval is en dat die einde van private grondbesit vir ons voorl? nie," se Kriek. Hy waarsku egter ook dat die status quo nie gehandhaaf kan word nie en dat swart boere ook deel van die georganiseerde landbou moet word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.5%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,662.50
+0.1%
Silwer
19.20
+0.9%
Palladium
2,166.73
+0.0%
Platinum
867.03
+0.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot