AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Jong groenteboer wen in Gauteng

akkreditasie
Mnr. José Goncalves is aangewys as Agri Gauteng se Jongboer van die Jaar. Hier staan hy (middel) by mnr. Johan Berg, ekonomiese en handelsdirekteur van Agri Gauteng. Foto: Verskaf
Mnr. José Goncalves is aangewys as Agri Gauteng se Jongboer van die Jaar. Hier staan hy (middel) by mnr. Johan Berg, ekonomiese en handelsdirekteur van Agri Gauteng. Foto: Verskaf
Die Agri Gauteng Jongboer van die Jaar is mnr. José Goncalves van A&J Farms naby Boksburg.

Die Agri Gauteng Jongboer van die Jaar is mnr. José Goncalves van A&J Farms naby Boksburg, wat met verskeie gewasse, insluitende blaarslaai, wortels, kool en beet, boer.

Goncalves het aan Landbouweekblad gesê dat die toekenning vir hom baie beteken. “Daar is min geleenthede waar die innovering wat jong boere vandag aan die dag lê, só erken word. Dit is ’n moeilike bedryf en dit is lekker om met mense te skakel wat eenders dink.”

Goncalves het jong boere aangemoedig om meer innoverend oor hul boerderye te dink. “Dit gaan daaroor om elke dag meer en meer aanpasbaar en innoverend te wees. Vir ons as jong boere om volhoubaar te kan boer, kan ons nie net voortgaan op dieselfde trant nie, maar ons moet alle faktore wat met ons boerdery te doen het, deeglik ondersoek en maniere vind om doeltreffender te wees.”

Hy het gesê die geleentheid om deel te wees van die georganiseerde landbou bied aan jong boere die geleentheid om te skakel met diverse belanghebbendes wat ook deel van die landbou uitmaak. “Dit is weer waar faktore soos versekering, opvolgbeplanning en ander soortgelyke bedrywe wat onregstreeks op die landbou ’n impak maak, met behulp van kenners aangepak kan word. Deur deel te wees van die georganiseerde landbou, skakel jy met kundiges wat jou boerdery verder kan ondersteun.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
19.10
+1.5%
Rand - Euro
17.41
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.74
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,637.96
-0.3%
Silwer
18.55
-1.7%
Palladium
2,082.50
+0.5%
Platinum
860.00
+0.2%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot