AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Jonges in Kaap ywerig om te boer

Jong landbou-entrepreneurs het hul ondervindings tydens First Thursdays in Kaapstad met mnr. Alan Winde gedeel.

’n Paar landbou-entrepreneurs het tydens First Thursdays in Kaapstad ’n draai gaan maak by mnr. Alan Winde, minister van landbou en ekonomiese geleenthede, se kantore in Langstraat. Een van die sprekers tydens die geleentheid was ’n jong landbou-entrepreneur, mnr. Byron Booysen, wat die kans gehad om sy ervaringe as tonneltamatieboer met die gehoor te deel.

Booysen hoop sy verhaal sal ander jong en opkomende boere aanmoedig om ook die kans aan te gryp om hulle eie besigheid te begin. Hy het ook die geleentheid gebruik om vir Winde aan te moedig om meer geleenthede vir jong en opkomende boere te skep deur hulle toegang tot grond en hulpbronne te gee, sodat hulle eendag ’n groter kans het om die kommersiële mark te betree.

Hy het aan die begin van die jaar sy droom om met tonneltamaties te boer bewaarheid nadat hy reeds in 2013 vir befondsing by die departement aansoek gedoen het vir die projek. Hy huur tans ’n hektaar grond waar hy met hidroponiese tamaties in vier tonnels boer.

Studente van Elsenburg het ook tydens die geleentheid hulle wyn en brandewyn, wat hulle self as deel van hul wynbou-kursus gemaak het, ten toon gestel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.95
+0.7%
Rand - Pond
20.12
+0.2%
Rand - Euro
17.55
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,669.83
+0.5%
Silwer
20.07
+5.5%
Palladium
2,224.82
+2.7%
Platinum
893.00
+3.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,746
+0.6%
Alle aandele
64,075
+0.6%
Hulpbronne 10
61,384
+1.9%
Industriële 25
77,405
+0.0%
Finansiële 15
13,803
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot