AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Jonges kry plase, vestiging die oogmerk

'n Landbouprojek wat gekeurde jeugdiges in die landbou wil vestig, se wiele is onlangs aan die rol gesit ná die Minister van Landbou en Grondsake, me. Thoko Didiza, 'n plaas by Groblershoop in die Noord-Kaap aan ses jong mense oorhandig het.

Dit is die eerste stap van 'n projek deur die Nasionale Jeugkommissie en die Land Bank om jeugdiges uit voorheen benadeelde gemeenskappe op vier plase in die Noord-Kaap, Wes-Kaap, Vrystaat en Noordwes te vestig. Ander provinsies kom later aan die beurt.

Die vier plase, met 'n waarde van amper R9 miljoen, is voorheen deur die Land Bank teruggeneem van eienaars wat geldelik in die knyp geraak het. Die jong boere sal aanvanklik die plase huur met die oog daarop om dit oor twee jaar te kan koop.

Die jong boere by Groblershoop sal onder meer met druiwe, lusern, koring, katoen en neute boer. Dié plaas het 'n inkomstevermoë van R550 000 in die eerste jaar.

In die Wes-Kaap, by Wolseley, sal nog ses mense op 'n plaas met 'n aanvanklike inkomstevermoë van R650 000 gevestig word. By Lichtenburg ontvang vyf mense 'n plaas met 'n inkomstevermoë van R700 000 en in die Vrystaat word vier jeugdiges op 'n plaas naby Paul Roux met 'n aanvanklike inkomstevermoë van R250 000 gevestig.

Provinsiale komitees, waarby landbou-organisasies betrek is, sal die jong mense se boerderybedrywighede moniteer en die nuwe boere bystaan. Mnr. Jabu Mbalula, voorsitter van die jeugkommissie, sê in die keuringsproses is gesoek na kandidate met 'n mate van ervaring, maar veral diegene met 'n positiewe uitkyk het voorkeur geniet.

Mnr. Monwabisi Fandeso, uitvoerende hoof van die Land Bank, sê hoewel die jong boere gehelp sal word, moet hulle ook blootgestel word aan die werklikhede en realisitiese teikens wat gehaal moet word. "Met hierdie projek wil ons jeugdiges aanmoedig om terug te keer na die grond en te leer om volhoubaar te boer."

6 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-1.3%
Rand - Euro
17.74
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,663.03
+0.1%
Silwer
19.04
+1.2%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.50
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot