AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Jonges vir die landbou gelok

'n Tentoonstelling oor loopbane in die landbou word by Tukkies gehou om jong mense te lok om die bedryf te betree.

Meer as 4 000 leerlinge en studente sal na verwagting op 22 en 23 Mei ’n tentoonstelling oor loopbane in die landbou by Tukkies besoek.

Die doel van Agri se voedselloopbaan- en beursskou is om jong mense te lok om ’n loopbaan in dié sektor te oorweeg. Die tentoonstelling word die afgelope vier jaar by die universiteite van Pretoria (UP) en Stellenbosch aangebied en is ’n inisiatief van die Produce Marketing Association (PMA).

Te min jong mense in landbou
Luidens ’n nuusverklaring deur die PMA en die UP se fakulteit natuurlike en landwetenskappe het die kwessie dat daar nie genoeg jong mense is wat die bedryf betree nie, ’n kritieke punt bereik.

“Universiteite, agri-ondernemings, insetverskaffers, kommersiële plase en diensverskaffers sê die onbeskikbaarheid van jong mense raak hul sake.”

Die tentoonstelling teiken onder meer eerstejaarstudente wat BSc biologiese wetenskappe studeer, van wie baie nog nie besluit het watter spesialiteitsveld hulle in hul tweede jaar wil volg nie. Sowat 1 200 presterende gr. 11-leerlinge van 200 skole is ook genooi.

Voorliefde vir die landbou aansteeklik
‘n Groot getal ondernemings het kraampies by die tentoonstelling. Mnr. George Nefdt, bestuurder van organisatoriese ontwikkeling by Pannar Saad, sê gekwalifiseerde landboukundiges op middel- tot senior bestuursvlak beman hul kraampie en hul geesdrif help om leerlinge te oortuig om ’n loopbaan in die veld te oorweeg.

Vir meer inligting, besoek www.careerfair.co.za.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-0.4%
Rand - Pond
20.04
+0.5%
Rand - Euro
17.56
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,715.06
-0.1%
Silwer
20.61
-0.2%
Palladium
2,297.00
+1.7%
Platinum
926.50
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,674
+0.8%
Alle aandele
66,072
+0.7%
Hulpbronne 10
63,473
-0.3%
Industriële 25
80,413
+1.5%
Finansiële 15
14,043
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot