AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Jongooi-kuddekompetisie is terug

Daar is nuwe lewe in ’n Suid-Kaapse jongooi-kuddekompetisie geblaas.

’n Jongooi-kuddekompetisie het weer na 25 jaar die lig in Heidelberg in die Suid-Kaap gesien, nadat die kompetisie in 1991 doodgeloop het.

Volgens mnr, Arno Steenkamp van die Tweekop-boerdery by Heidelberg, het die plaaslike ramklub besluit om weer nuwe lewe in die kompetisie te blaas. “Ons het gevoel hier is nou jong entoesiastiese boere in die omgewing, veral weens die herlewing van skaapboerdery in die streek.”

Volgens Steenkamp het ongeveer 50 boere, plaaswerkers en borge die geleentheid bygewoon en was dit baie positief ontvang. “Ek glo hierdie kompetisie sal van krag tot krag gaan en ons hoop om volgende jaar die kompetisie verder uit te brei.”

Ongeveer nege boere het vanjaar aan die mini-kuddekompetisie deelneem, en moes 10 ooie vir beoordeling inskryf. Die nege boere is ook gekomplimenteer met die “voortreflike kondisie” van hul jong ooitjies. “Almal was eens dat die gehalte van die wol en die kondisie van die ooie besonders was.”

Dr. Jasper Cloete, dosent aan Elsenburg, het die beoordeling behartig en het onder meer gekyk na daaglikse gewigstoename (GDT), wol tot prysverhouding, wolinkomste per ooi en die beraamde 12-maandegewig.

Die algehele wenner vir die dag was mnr. CF de Jager, van die plaas Brakfontein, wat ook die kategorie vir ‘Beste GDT’ gewen het, met sy ooie wat gemiddeld 166 g per dag opgetel het.

Die organiseerders hoop om volgende jaar die kompetisie verder uit te bou tot ’n volwaardige Merino jongooi-kuddekompetisie, waar die beoordeling op die plaas gedoen sal word, en die beoordeelaar self die ooie uit die hele kudde sal uitkies.

Die kompetisie sal oop wees vir alle boere in die Heidelberg-omgewing.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.11
-0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,710.30
-0.2%
Silwer
20.71
+0.3%
Palladium
2,259.50
-0.1%
Platinum
924.00
-0.2%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot