AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8963
-64,00
CORN
06 Okt
-
4942
36,00
SOYA
06 Okt
-
9499
234,00
SUNS
06 Okt
-
10473,2
191,20
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5040
80,00
YMAZ
06 Okt
-
4657
57,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Jou wenke vir werkswinkel gesoek

Ons soek jou beste wenke vir ’n werkswinkel, waarmee jy 'n lekker prys kan losslaan.

Landbouweekblad is op soek na wenke vir werkswinkels vir ’n projek wat die tydskrif beoog. As jy ’n nuttige wenk het waarvan jy ander boere wil vertel, hoor ons graag van jou.

Wat Landbouweekblad vra, is:

Wat is jou beste algemene werkswinkelwenk?

As jy net een stuk toerusting met jou kan saamvat in jou bakkie as jy werk, wat sal dit wees?

Wat is die een gereedskapstuk waarsonder jy nooit in jou werkswinkel kan klaarkom nie?

Wat is jou beste wenk om ’n werkswinkel beter te organiseer?

Wat is volgens jou die beste handelsmerk van moersleutels en tange?

Wat is die vindingrykste praktiese oplossing wat jy van weet wat iemand in die veld uitgedink het vir ’n probleem?

Het jy ’n goeie wenk om ’n werkswinkel skoon te hou?

Wat is jou beste veiligheidswenk vir ’n werkswinkel? Watter vindingryke wenke of planne het al uit jou werkersgeledere gekom? Watter boereraat gebruik jy gereeld  – soos Sunlight-seep om ’n gat in ’n tenk te herstel? Elkeen wat ’n bruikbare wenk teen 31 Oktober instuur, kom in aanmerking vir ‘n geskenk van sy of haar eie keuse uit LBW se aanlynwinkel. Van die beste wenke verskyn ook in ’n opwinde tydskrif waaraan ons werk. Die naam van dié gelukkige deelnemer word op 31 Oktober bekend gemaak. Stuur jou wenk of wenke aan Nelia Richter by Landbouweekblad: nelia.richter@landbou.com of bel haar by tel. 021 406 2292021 406 2292

Call
Send SMS
Add to Skype
You'll need Skype CreditFree via Skype

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-0.3%
Rand - Pond
20.13
-0.0%
Rand - Euro
17.65
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,716.55
+0.0%
Silwer
20.55
-0.5%
Palladium
2,263.23
+0.2%
Platinum
925.50
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,627
+0.7%
Alle aandele
66,048
+0.7%
Hulpbronne 10
63,313
-0.6%
Industriële 25
80,386
+1.5%
Finansiële 15
14,086
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot