AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9050
-42,00
CORN
04 Okt
-
4878
-82,00
SOYA
04 Okt
-
9285
-80,00
SUNS
04 Okt
-
10182,8
2,80
WEAT
04 Okt
-
7200
1,00
WMAZ
04 Okt
-
4595
-68,00
YMAZ
04 Okt
-
4853,8
-76,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

JSE bekyk oplossing vir differensiaal

Safex het ’n basisverhandelingstelsel ontwikkel wat die langdurige probleem van die liggingsdifferensiaal kan verlig.

Die Johannesburge Sekuriteitebeurs (JSE) se kommoditeite-afdeling (Safex) se basisverhandelingstelsel om die liggingsdifferensiaal te verlig sal op die verhandeling van lokaliteite berus en is ontwikkel in reaksie op ’n voorstel van Graan SA.

Die ontwikkeling het glo voortgegaan ondanks skeptisisme in die Safex-advieskomitee daaroor. Mnr. Andries Theron, voorsitter van Graan SA se wintergraan-werkgroep, sê hy is hoopvol dat so ’n stelsel die differensiaalkwessie vir eens en altyd sal oplos.

Dit kan wel nie dadelik in werking gestel word nie omdat ’n paar jaar se historiese kontantmarkprys-data vir verskillende leweringspunte eers versamel moet word. Dít is nodig sodat akkurate aanvangsmarges vir elke lokaliteit se kontrakte bereken kan word, sê mnr. Chris Sturgess, hoof van Safex.

“Eers wanneer ons hierdie syfer (aanvangsmarge) het en ons meen die mark is bereid om die basistermynkontrak te verhandel, sal ons die Raad op Finansiële Dienste nader om die nuwe produk te wettig.”

Die belangrikste volgende stap is om ’n aanvangsmarge te bereken wat die risiko van die transaksie dek, maar wat ook haalbaar is, om te verseker dat die markdeelnemers die nuwe kontrak ondersteun, sê hy. Hy wys daarop dat die heersende aanvangsmarge vir ’n witmielie-termynkontrak oor die R70 000 per 100 ton is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
+0.3%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,707.29
+0.4%
Silwer
20.81
+0.5%
Palladium
2,257.97
+1.5%
Platinum
908.03
+0.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,093
+2.2%
Alle aandele
65,585
+2.1%
Hulpbronne 10
63,117
+2.4%
Industriële 25
79,324
+2.3%
Finansiële 15
14,015
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my hooi vurk
Enige in my soort uniek skamerig hardwerkend dink darm ekt redelike goeie maniere. ag leer my net ken. Ek sal jou hand vashou as ons in die straat stap darm
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot