AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

JSE beplan voordeel vir boere

’n Basis-handelsplatform vir die verhandeling van graan op Safex kan in die derde kwartaal vanjaar deur die JSE bekend gestel word.

’n Basis-handelsplatform vir die verhandeling van graan kan in die derde kwartaal vanjaar deur die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) bekend gestel word.


Mnr. Chris Sturgess, senior hoofbestuurder van die JSE se kommoditeitsafdeling, Safex, sê hulle is baie opgewonde oor die ontwikkeling van dié platform.


Hy sê die afskaffing van die differensiaal word nie tans oorweeg nie, en hulle wil daarop fokus om vir die kopers en verkopers op Safex waarde toe te voeg. “Ons moet alle partye meer waarde laat sien, en so ’n platform sal kopers en verkopers meer regstreekse toegang tot die mark gee.”


Sturgess sê verder probeer hulle om die vervoerkontrakteurs betrokke by die bedryf aan te moedig om hul statistiek en koste bekend te maak sodat die bedryf deursigtiger kan wees.


Koring

Intussen is die nuwe verhandelingskontrak vir koring in die Wes-Kaap vanaf 9 Mei 2012 in werking. Dié kontrak gebruik die Paarl as verwysingspunt. Sturgess sê nog geen koring is op dié kontrak verhandel nie, hoewel verkopers hul produkte al daar beskikbaar gestel het.


Sturgess voorspel dat die Paarl vir ’n hele tyd lank goedkoper as Randfontein – die oorspronklike verwysingspunt – sal verhandel.


Hy beskryf die koringbedryf as ’n “tawwe” mark, waarvan die beweging grootliks deur die beskikbare kultivars en gevolglik produksieneigings aangevuur word. Sturgess meen die bedryf sal groot vooruitgang beleef as koringkultivars, wat hoër produksie kan bied, vir die plaaslike bedryf beskikbaar gestel kan word


16 Mei 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
20.17
-1.1%
Rand - Euro
17.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.20
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,164.85
-1.8%
Platinum
864.59
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot