AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

JSE: Liggingsdifferensiaal bly

Ná twee vergaderings tussen belanghebbendes is besluit dat die liggingsdifferensiaal behou word, sê die JSE.

Ná twee vergaderings tussen belanghebbendes is besluit dat die liggingsdifferensiaal behou word, aldus die Johannesburgse Effektebeurs (JSE). 


Mnr. Rod Gravelet-Blondin, die senior bestuurder van die kommoditeitsafdeling, sê hulle het twee vergaderings met die Landbou-advieskomitee belê ná die terugvoer wat ontvang is na die onlangse veranderinge aan die liggingsdifferensiaal vir mielies.


Dié aankondiging is Donderdag (28 Julie) op ’n mediadag by die JSE se kantore in Johannesburg gedoen.


Ná die eerste vergadering het die JSE voorgestel dat die differensiaal wegval. Hy het wel die belanghebbendes wat dié vergadering bygewoon het, gevra om te oorweeg wat sal gebeur as ’n enkele handelspunt vir mielies, koring en sonneblomsaad wegval.


Kan risiko verhoog 

Die JSE sê die besprekings op die tweede vergadering het uitgewys dat as met die differensiaal weggedoen word, die risiko in die mark kan verhoog, wat ’n verlaging in geldelike ondersteuning aan die sektor tot gevolg sal hê.


“Geen verteenwoordiger kon aantoon dat om met die liggingsdifferensiaal weg te doen tot die verbetering van die graansektor in Suid-Afrika sal bydra nie, dus is ooreengekom dat die stelsel behou word,” aldus ’n verklaring.


Die instansie haal ook die verslag wat in 2009 deur dr. Matt Roberts van die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) bekend gestel is, aan. Dié verslag toon aan dat die afskaffing van die liggingsdifferensiaal baie min voordele vir boere, silo’s en meulenaars in Suid-Afrika sal beteken. Volgens die verslag kan dit boere aansienlike skade berokken, veral dié wat in laerliggende dele geleë is.


Op die vergadering het die JSE, met die samewerking van die Nasionale Landboubemarkingsraad en die advieskomitee onderneem om jaarliks enige verbeteringe aan die liggingsdifferensiaal te ondersoek.


28 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot