AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9000
50,00
CORN
07 Okt
-
4883
-10,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10630
150,00
WEAT
07 Okt
-
7350
9,00
WMAZ
07 Okt
-
4960
-5,00
YMAZ
07 Okt
-
4640
-20,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

JSE-stap raak SA mieliepryse

Suid-Afrikaanse mielies, wat gewoonlik beter pryse as dié van ander lande behaal weens die beter gehalte daarvan, gaan nou onder verdenking kom en waarskynlik die pryspremie verloor. Die Johannesburgse Sekuriteitebeurs het pas aangekondig dat die advieskomitee van sy afdeling vir landbouprodukte aanbeveel het dat mielies wat nie van Afrika-oorsprong is nie, ook voortaan op die Landboutermynmark (Safex) gelewer mag word.

Mnr. Bully Botma, voorsitter van Graan Suid-Afrika (GSA), het in 'n sterk bewoorde reaksie gesê GSA is nie hieroor geraadpleeg nie.

Hy het gesê hy vind dit vreemd dat die JSE dit nodig ag om veranderinge aan die mieliekontrakte aan te bring terwyl dit uitstekend werk en die mark hoogs likied is. "GSA is bekommerd dat die JSE moontlik deur 'n eksterne party beïnvloed is om deur hierdie besluit 'n bydrae te lewer om plaaslike pryse te benadeel." Hy het bygevoeg dat die Departement van Landbou op navraag ontken het dat daar enige druk deur die Regering was. "Dit is nie die JSE se taak om pryse te beïnvloed nie, maar eerder om 'n platform vir die deursigtige verhandeling en verskansing van plaaslik geproduseerde mielies daar te stel," het mnr. Botma gesê.

"Suid-Afrikaanse wit mielies behaal gewoonlik aansienlik beter pryse as dié wat in ander lande geproduseer word. Hierdie premie is die gevolg van die hoë gehaltevereistes wat plaaslike verbruikers aan witmielieprodukte stel en wat eie aan plaaslike wit mielies is. Dit word bevestig deur volgehoue druk wat mieliemeulenaars op graderingsvereistes plaas, asook versoeke dat sekere kultivars wat nie aan hul vereistes voldoen nie, uitgefaseer word. Indien die plaaslike kopers dieselfde vereistes stel aan ingevoerde mielies, wat hulle nie noodwendig voor ontvangs kan toets nie, sal dit die mieliekontrakte op die JSE onder verdenking plaas omdat vermenging in silo's moeilik verhoed kan word."

GSA is ook begaan oor die tydskeuse vir die aanbeveling omdat dit die posisies wat deelnemers op die beurs het, sal beïnvloed, het mnr. Botma gesê.

Junie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.15
-0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.12
-0.0%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,261.50
-0.0%
Platinum
932.00
+0.7%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,205
-0.4%
Alle aandele
65,577
-0.4%
Hulpbronne 10
63,438
+0.3%
Industriële 25
79,425
-0.8%
Finansiële 15
13,989
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot