AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Julie kan laer petrolprys bring

Die petrolprys kan met tot 22c per liter daal in Julie, terwyl die dieselprysdaling slegs 1,5c kan wees.

Die petrolprys kan met 22c per liter daal in Julie, terwyl die dieselprysdaling slegs 1,5c per liter kan wees, voorspel ’n ekonoom.


Mnr. Tony Twine, ’n senior ekonoom van die Econometrix-groep, sê dit is tans baie moeilik om te voorspel wat die olieprys vorentoe gaan maak.


Sy jongste voorspelling is op die Brent-ru-oliepryse en die rand-dollar-wisselkoers van die eerste nege dae van Junie gegrond.


’n $5-styging

Twine sê die $5-styging in die internasionale olieprys vir twee dae tydens die eerste twee weke van die maand kan toegeskryf word aan groter spekulasie oor oliepryse omdat besliste besluite nie geneem word nie.


Hy verwag nie dat dié styging ’n groot invloed op brandstofpryse en die oorverhaling op die olieprys behoort te hê nie.


Die olieprys het oor die algemeen tussen $114,50 en $116,50 per vat beweeg, maar met die $5 styging het dit tussen $119,50 en $121 per vat beweeg. Die rand het tydens die eerste nege dae van Junie tussen R6,70 en R7,00 beweeg.


Twine sê die rand en die olieprys is tans baie wisselvallig, wat ’n juiste voorspelling baie bemoeilik.


10 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.24
+1.8%
Rand - Pond
21.18
+0.7%
Rand - Euro
18.20
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.75
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.5%
Goud
1,797.21
-0.1%
Silwer
23.07
-0.4%
Palladium
1,917.51
+0.9%
Platinum
1,023.00
+0.3%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,285
+1.5%
Alle aandele
75,425
+1.5%
Hulpbronne 10
75,053
+1.4%
Industriële 25
92,483
+1.0%
Finansiële 15
15,891
+3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot