AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8977
-39,00
CORN
05 Okt
-
4900
20,00
SOYA
05 Okt
-
9240
-25,00
SUNS
05 Okt
-
10195
-15,00
WEAT
05 Okt
-
7205
36,00
WMAZ
05 Okt
-
4925
33,00
YMAZ
05 Okt
-
4865
9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kaap Agri koop Gamtoos Tabakkoöp

Lede van die Gamtoos Tabakkoöperasie het onlangs besluit om hul onderneming aan Kaap Agri te verkoop.

Altesaam 97,4% van die stemme van lede van die Gamtoos Tabakkoöperasie (Gamtabak) was ten gunste van die transaksie, met geen stemme daarteen. Gamtabak se besigheid behels ‘n handelstak, store, vulstasie en ‘n bandesaak op Patensie.

Volgens mnr. Sean Walsh, besturende direkteur van Kaap Agri, is hulle bly oor Gamtabak se besluit.

“Kaap Agri se uitgesproke stategie is om in al die vrugtestreke te groei. Ons het meer as 140 bedryfspunte in ses provinsies en Namibië. Kaap Agri is die grootste enkele verspreider van verpakkingsmateriaal aan die vrugtebedryf, maar verskaf ook volledige boerdery-insetdienste deur eenstop Agrimarkte.”

Lewer diens in Oos-Kaap
Walsh sê Kaap Agri het takke op Joubertina en Addo en dek nou ‘n wesentlike gedeelte van die Oos-Kaap se vrugtestreek. Die groter voetspoor in die Oos-Kaap sal hulle in staat stel om ’n wyer reeks produkte en dienste te lewer, veral aan die vrugtebedryf.

Mnr. Niekerk Ferreira, voorsitter van Gamtabak, sê hoewel Gamtabak ‘n suksesvolle en winsgewende koöperasie is, was dit nodig om besluite oor die toekoms te neem. Gamtabak se lede boer op ongeveer 4 000 ha sitrus, 4 000 ha groente en graan en 1 000 ha melkbeeste. Hy meen dit was daarom vir die koöperasie logies om in te skakel by ‘n groter besigheid waarvan die diensfokus ooreenstem met hul produsente se behoeftes.

Gamtabak sal as koöperasie bly voortbestaan met verskeie kommersiële en residensiële eiendomme wat aan Kaap Agri, maar ook na buite, verhuur sal word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
-0.6%
Rand - Pond
20.25
-0.1%
Rand - Euro
17.65
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,714.51
-0.7%
Silwer
20.70
-1.8%
Palladium
2,295.50
-1.2%
Platinum
927.00
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,424
-0.7%
Alle aandele
65,846
-0.7%
Hulpbronne 10
63,660
-1.4%
Industriële 25
79,730
-0.4%
Finansiële 15
14,020
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot