AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Kaap Agri kry nuwe baas

Kaap Agri het ‘n opvolger vir sy besturende direkteur, mnr. Corwyn Botha, wat in 2012 aftree, bekendgemaak.

Kaap Agri se direksie het pas ‘n opvolger vir sy besturende direkteur, mnr. Corwyn Botha, wat in 2012 aftree, bekendgemaak. Die landboudienstegroep met sy hoofkantoor op Malmesbury, het aangekondig dat mnr. Sean Walsh, direkteur: bedryf, na April 2012 die leisels as besturende direkteur gaan oorneem. Botha, wat die posisie sedert Januarie 2002 beklee, bereik dan aftree-ouderdom.


Sleutelfiguur gegroet

Volgens ‘n persvrystelling van Kaap Agri het Botha sedert sy aanstelling by die destydse WPK Landbou ‘n omkeerstrategie gelei. Hy was ook ‘n sleutelfiguur met die totstandbringing van Kaap Agri Bpk. deur die samesmelting van WPK Landbou met Boland Agri en later ook die insluiting van Namakwaland Landboukoöperasie.


Onder sy bestuur en leiding het Kaap Agri gegroei tot een van die grootste landboudienstegroepe in Suid-Afrika, met meer as 130 bedryfspunte.

Gedurende Botha se termyn as besturende direkteur, is daar heelwat waarde vir Kaap Agri ontsluit, en het die aandeelprys van minder as R1 tot meer as R12 toegeneem, terwyl die maatskappy verlede jaar ‘n totale dividend van R59 miljoen aan aandeelhouers betaal het.


Walsh is in 2009 in die pos as direkteur: bedryf by Kaap Agri aangestel. Volgens Kaap Agri se direksie is hulle baie trots op die feit dat hulle ‘n opvolger uit eie geledere kon identifiseer om by iemand met die statuur van Botha oor te neem.


26 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
+0.4%
Rand - Pond
21.28
+0.3%
Rand - Euro
18.35
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.71
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,767.46
-1.7%
Silwer
22.21
-4.1%
Palladium
1,878.55
-1.1%
Platinum
999.29
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Kom ons kyk wat wag
Ek is opreg met n goeie hart maar kan lekker Hardkoppig wees. Ek aan vaar ook iemand nes hulle is moet nooit iemand verander nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot