AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Kabinet kry skaliegas-verslag in Julie

Die verslag oor die gevolge van hidrouliese breking by die eksplorasie van skaliegas sal in Julie voor die Kabinet gebring word.

Die verslag oor die gevolge van hidrouliese breking ("fracking") by die eksplorasie van skaliegas sal in Julie voor die Kabinet gebring word, het me. Susan Shabangu, Minister van Minerale Hulpbronne, op ’n perskonferensie voor haar  begrotingsrede gesê.


Die departement het onlangs ’n moratorium geplaas op die uitreiking van lisensies vir die eksplorasie van skaliegas in die Karoo met behulp van hidrouliese breking.


Span moet ondersoek instel

’n Taakspan is in Februarie op die been gebring om die gevolge van dié proses na te vors sodat verantwoordelik oor die toekenning van lisensies besluit kan word.


Shabangu het in haar begrotingsrede gesê dat hierdie taakspan van senior regeringsamptenare sal help om regeringsbeleid oor die ontginning te formuleer.


“Ons sal kyk na internasionale ervaringe en die saak so hanteer dat ons die nodige balans tussen die vereistes vir energiesekerheid en volhoubare ontwikkeling kan kry.”


Fokus op feite en deursigtigheid

Die aksiegroep Treasure the Karoo (TKAG), wat volstoom aan die gang is om die gevare van hidrouliese breking uit te lig, meen feite en deursigtigheid is nodig om die omstredenheid rondom die eksplorasie van die gas op te los.


Die TKAG het gesê dat hoewel die moratorium ingestel is, gaan groot olie- en gasmaatskappye voort om die Regering en die bevolking te oortuig dat hierdie metode veilig en lewensvatbaar is. Dié groep meen die maatskappye mislei die land, sy ministers en staatsdepartemente.


Die nuusagentskap Associated Press (AP) berig intussen dat ’n mynmaatskappy die boor vir skaliegas in Engeland gestaak het nadat wetenskaplikes aangedui het dat twee klein aardbewings moontlik deur hidrouliese breking veroorsaak is.


Besonderhede van die aardbewings word nou bestudeer en die nodige optrede sal daarna gedoen word, berig AP.


2 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot