AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Kabinetskommeling: Minister van elektrisiteit politieke gesag gegee

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Kgosientso 'Sputla' Ramokgopa, die nuwe minister van elektrisiteit. Foto: GCIS
Dr. Kgosientso 'Sputla' Ramokgopa, die nuwe minister van elektrisiteit. Foto: GCIS
Mnr. Paul Mashatile is aangewys as die nuwe adjunkpresident in die plek van mnr. David Mabuza wat bedank het. Hy is nou die land se negende adjunkpresident sedert Suid-Afrika se demokratiese bestel.

Die voorloper van die veelbesproke minister van elektrisiteit en gunsteling in die media, dr. Kgosientsho Ramokgopa, is wel aangewys in dié pos. Hy was tot dusver hoof van beleggings en infrastruktuur in die presidensie, en was tussen 2010 en 2016 burgemeester van Tshwane.

“Die aangestelde minister sal politieke gesag en beheer hê van alle aspekte van die energie-aksie-aanleg,” het Ramaphosa gesê.

Nadat die aanstelling ’n paar keer uitgestel is, het Ramaphosa Maandagaand gesê hoewel die aantal ministeries op kort termyn sal vermeerder, word daar gewerk om die grootte van die regering te rasionaliseer en dus sal die aantal ministeries in die toekoms verminder word.

Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma is een van die ministers wat na ander departement geskuif het, en sal nou dien as minister in die presidensie vir vroue, kinders en mense met gestremdhede.

Nog skuiwe sluit in mnr. Sihle Zikalala, minister van openbare werke, wat ook vroeër as LP ingehuldig is. Die nuwe minister van sport is mnr. Zizi Kodwa.

Die minister in die presidensie verantwoordelik vir prestasie, monitering en evaluering is me. Maropene Ramakgopa en me. Patricia de Lille is die nuwe minister van toerisme, wat beteken die omstrede me. Lindiwe Sisulu is haar pos kwyt.

Nog ’n bevordering vir ’n adjunkminister is me. Sindisiwe Chikunga, wat nou by mnr. Fikile Mablula as minister van vervoer oorneem.

Me. Ayanda Dlodlo, voormalige minister van staatsdienste en administrasie, het al verlede jaar bedank en me. Noxolo Kiviet, is nou die nuwe minister van dié staatsdepartement.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.43
+0.5%
Rand - Pond
22.61
+0.2%
Rand - Euro
19.89
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.31
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
986.63
+1.5%
Palladium
1,404.92
-0.1%
Goud
1,940.23
-0.0%
Silwer
22.37
-0.2%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,598
+1.2%
Alle aandele
75,064
+1.1%
Hulpbronne 10
65,315
-0.5%
Industriële 25
101,415
+1.6%
Finansiële 15
15,370
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hoop om die regte een te vind
Ek is n middeljarige man wat nog graag die meeste wil maak van die jare wat ek oor het. Ek het vele belangstellings en beskou die lewe as n avontuur. Ek is opsoek na iemand wat...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot