AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kabinetsmemorandum wil nie vorder nie

'n Dringende kabinetsmemorandum, met voorstelle vir oplossings om die krisis in landbounavorsing onder beheer te bring, haak steeds vas by die nasionale Departement van Landbou.

Die mikpunt van die taakgroep wat die memorandum saamgestel het, was om dit teen die einde van Mei, tydens die die begrotingsdebat vir die landbou, op die hoogste regeringsvlak voor te lê. Ná afhandeling van die verslag, wou die departement egter wysigings aan die formaat hê. Dit is aangebring en voor die sperdatum terugbesorg.

Die voorstelle, wat saamgestel is deur verteenwoordigers van die departement, die Landbounavorsingsraad en Agri SA, is veral gemik op dringende finansiering op kort termyn om verdere agteruitgang in navorsing te stuit.

Die taakspan moes fokus op voorstelle vir onmiddellike aksies wat nodig is om die uitttog van kundiges te keer, voorstelle om bestaande hulpbronne te behou en uit te brei en aanpassings wat op langer termyn nodig sal wees.

Die stuurkomitee vir die Nasionale Landbounavorsingsforum (Narf) het op sy eerste vergadering besluit om dringend navrae oor die stand van die kabinetsmemorandum te rig. Die voorstelle aan die Regering is een van vier voorrangsake.

Die ander dringende sake wat uitgesonder is, is die vermoë en finansiering van die Narf-sekretariaat, die daarstel van 'n raamwerk vir 'n inligtingstelsel oor landbounavorsing en 'n opname oor die verlies aan kundigheid.

Dr. Koos du Toit, ekonomiese adviseur van Agri SA, en mnr. Mike Walters van die LNR, moet die opname oor die redes vir die sogenaamde "brain drain" doen en aabevelings maak. Hulle moet ook 'n aanduiding van landboustudentegetalle op primêre, sekondêre en tersiëre vlakke gee.

12 Julie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot