AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9438
0,00
CORN
27 Sep
-
4808
0,00
SOYA
27 Sep
-
9245
0,00
SUNS
27 Sep
-
9867
0,00
WEAT
27 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
27 Sep
-
4802
0,00
YMAZ
27 Sep
-
4710
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kalahari Reds terug op Royal

Na ’n paar jaar se afwesigheid, het die Kalahari Red-bok weer teruggekeer na die Royal-skou in Pietermaritzburg.

Dit was ’n uitstekende jaar vir die bokboere by die 2016 Royal-skou, volgens mnr. Jonathan Tyler, voorsitter van die bok-afdeling by die skou.

“Om 164 bokke van meer as 10 telers hier te verwelkom, is regtig ’n heerlike ervaring gewees. Ek reken die telers het waarde vir hul geld gekry by vanjaar se skou, want weens die uitstekende gehalte van die diere, was kompetisie regtig straf.

“Dit is veral verblydend om die Kalahari Red-bokke hier te hê, wat nuwe vuur in die interras-kompetisie blaas. Die Boerbok-telers het vanjaar reeds strawwe kompetisie van die Kalahari Red-telers gekry. ’n Paar jaar gelede was dit moeilik om slegs die Boerbok-telers by die skou te kry. Ek glo ons kan ander bokrasse in die toekoms by die skou verwag,” verduidelik Tyler.

Die opperste kampioen manlike bok op die skou was ’n Boerbok van mnr. Albert van Zyl van Soetdorings-stoet en die reserwe opperste manlike dier op die skou was ’n Kalahari Red-bok van mnr. Jan Hepburn van die Pilanesberg Kalahari Red-stoet. Die opperste bokooi op die skou was ’n Boerbok-ooi van mnr. mnr. Albert van Zyl en die reserwe opperste ooi was ’n Boerbok-ooi van me Ilse Lombard van die Ilse Lombard Boerbok-stoet.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.5%
Rand - Pond
19.38
-0.3%
Rand - Euro
17.33
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,631.83
+0.6%
Silwer
18.55
+1.1%
Palladium
2,053.00
+0.5%
Platinum
856.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,290
0.0%
Alle aandele
63,626
0.0%
Hulpbronne 10
56,215
0.0%
Industriële 25
79,529
0.0%
Finansiële 15
13,982
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot