AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Kalk-ondernemings ondersoek

Verskeie kalk-ondernemings in Noordwes en Gauteng word tans deur die Mededingingskommissie ondersoek.

Verskeie kalk-ondernemings in Noordwes en Gauteng word tans deur die Mededingingskommissie ondersoek.

Luidens ‘n verklaring deursoek die kommissie tans die terreine van H.Pistorius & Co (Pty) Ltd, Kalkor (Pty) Ltd, Plaaslike Boeredienste (Pty) Ltd, Fertiliser Association of South Africa (FSSA) en Grasland Ondernemings (Pty) Ltd.

Dié ondernemings is vervaardigers of verspreiders van onder andere dolomitiese en kalsitiese landbou-kalkprodukte, wat oor die algemeen aan boere verkoop word. Dié ondersoek vorm deel van die kommissie se ondersoek na kleinhandelprysbeheer, prysknoeiery en marktoekenning binne die landbou kalk-mark.

Verwelkom

Intussen sê Graan SA hy verwelkom enige ondersoeke wat die land se markte meer mededingend maak. Dr. Kobus Laubscher, die uitvoerende hoof, glo Suid-Afrika se markte moet mededingend wees, want dit sal tot die voordeel van alle rolspelers wees.

“Ons is nie daarop uit om te vervolg nie, ons glo net dat alle markte mededingend moet wees. Ons hoop dat die kommissie se ondersoek so spoedig as moontlik afgehandel sal wees, want as hulle op nie-mededingende praktyke afkom, dit so gou moontlik gestop kan word en sake na normaal kan terugkeer.”

Volgens afdeling 48 van die Mededingingswet het die kommissie die reg om ‘n terrein te betree en te deursoek, én om beslag te lê op dokumentasie wat deel kan vorm van ‘n ondersoek. Die wet gee ook aan ‘n regter of landdros die reg om ‘n lasbrief aan die kommissie uit te reik om ‘n terrein te betree en te deursoek.

19 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.2%
Rand - Pond
22.67
+0.3%
Rand - Euro
19.98
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
972.21
-1.2%
Palladium
1,397.84
-1.3%
Goud
1,940.50
-1.9%
Silwer
22.39
-0.7%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot