AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kamerade 'werkers’ met busse aangery

“Kamerade” wat gehelp het om deel te neem aan die gewelddadige betogings oor lone, kry R150 vir hul deelname.

Al hoe meer aanduidings wys dat buitestaanders gebruik is om by die betogings op plase en in dorpe in die Wes-Kaap betrokke te raak.

Me. Liza Albrecht, mediabestuurder van die DA in die Wes-Kaap, het 'n foto van ‘n ANC-plakkaat op Theewaterskloof, in die verband getwiet (@LizaAlbrecht). Sien foto hieronder.

Op die plakkaat, onder die ANC-mashoof, is die volgende geskryf: Aandag alle ANC-comerade (sic). Dankie aan almal wat aan die proteste deelgeneem het. Ons het oorwin.
Ons het vir elkeen van julle wat deelgeneem het so 'n ietsie by die volgende persone gelos. 3 x R150-00."
Die geld kan by die volgende mense afgehaal word: Rdl. Piet de Wet, Rdl. Nellie, Pieter Baster, Simon Makenzie en Hilton Witbooi.
"Julle kan gaan tot by hulle se huise en dit daar optel. Bring net jou ID boekie saam.”

Teken verdagte voertuie aan
In 'n nuusverklaring doen die DA 'n beroep op die Polisie en plaasgemeenskappe om waaksaam te wees vir oproermakers wat in busse na dorpe aangery word met die doel om misdaad te pleeg. Besonderhede van sulke verdagte voertuie moet opgeteken word, vra die party.

Die DA sê 'n patroon begin ontwikkel wat aandui dat oproermakers die wettige bekommernisse van plaaswerkers misbruik om 'n misdadige element aan die betogings te verleen.

Mense is bv. met busse na Prins Alfred Hamlet aangery vir die oproer van Woensdag op dié dorp. Op Ceres is 'n ANC-organiseerder, mnr. William Kamfer, op 'n plaas in die distrik gearresteer oor aanhitsing.

Die registrasienommers van verdagte voertuie kan na die volgende nommer deurgebel word: 021 481 4300.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot