AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kan dié projek met grond SA landbou red?

’n Proefprojek op 'n plaas in Mpumalanga bied hopelik die ontwykende suksesresep vir grondhervorming in SA.

Die landbou in Suid-Afrika is gedoem as die kwessie oor grondhervorming nie opgelos en uit die weg geruim kan word nie, het prof. Mohammad Karaan op ’n imbizo in Secunda gesê.

Van Suid-Afrika se bekendste boere en landboukenners was by die imbizo onder voorsitterskap van Karaan. Hy is dekaan van die fakulteit agriwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch en lid van die Nasionale Beplanningskommissie.

’n Nuwe boerderyprojek in Mpumalanga is op die imbizo voorgehou as ’n voorbeeld waardeur grondhervormingsprojekte voortaan sinvoller op grondvlak en in ooreenstemming met die voorstelle vervat in die Nasionale Ontwikkelingsplan uitgevoer kan word.

Die projek van ’n groot boerdery, wie se naam nog nie bekend gemaak kan word nie, is bespreek. Dit is voorgehou as ’n proefprojek vir die verfyning van ’n werkbare model wat beslag sal gee aan die Nasionale Beplanningskommissie (NBK) se voorstel dat 20% van landbougrond binne elke distrik en met die samewerking van owerhede en alle gemeenskappe herverdeel moet word. Die Regering se doelwit is die oordrag van 30% landbougrond waarvan minder as 10% tot dusver oorgedra is.

Leierboere moet planne soek
“Elke leierboer moet kyk na planne wat in sy eie distrik kan werk. Daar is reeds baie individuele suksesresepte waaruit geleer kan word. Dit is nou ’n laaste kans om verantwoordelikheid te aanvaar. Sonder suksesvolle grondhervorming is daar geen toekoms vir landbou nie,” sê Karaan.

Dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA en voorsitter van die komitee wat die projek hanteer, sê dit behels die koop van ’n plaas in Mpumalanga met onder meer 80 ha se sitrusboorde en verskeie moontlikhede vir uitbreiding.

Die mikpunt is dat die staat die helfte bydra en kommersiële boere die res finansier deur ’n gunstige lening wat nog beding word. Indien die begunstigde met verloop van tyd die kommersiële boere wil uitkoop, staan dit hom dan vry. Die mikpunt is om die transaksie oor die volgende twee maande af te handel.

“Nog nooit voorheen was die druk só kwaai as nou om van grondhervorming ’n sukses te maak nie. Sinvolle planne sal uit ons eie geledere moet kom,” sê De Jager.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot