AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kan diere aardbewings voorspel?

Miljoene gaan bestee word aan 'n projek waarin navorsers probeer vasstel of diere met hul gedrag aardbewings kan voorspel.

Ruimtenavorsers gaan probeer vasstel of diere dalk met hul gedrag aardbewings kan voorspel. Die tydskrif Economist berig in sy gereelde wetenskap-en-tegnologie-blog, Babbage, dat die Romeine al meer as 2 000 jaar gelede opgemerk het dat diere in die minute of ure voor kragtige seismiese gebeure vreemd optree.

Net in die afgelope dekade het dieretuinbestuurders in China en Amerika vertel dat poue en flaminke kort vóór aardbewings vreemde gedrag getoon het. ’n Nuwe ruimtevaart-navorsingsprojek gaan dié anekdoties gegronde vermoedens nou ondersoek. Icarus (International Cooperation for Animal Research Using Space) is ’n gesamentlike inisiatief van die Duitse en Russiese ruimtevaart-agentskap.

Miljoene daarin belê
Die Duitsers het onlangs aangekondig dat hulle amper R300 miljoen daarin gaan belê. As die navorsing laat volgende jaar begin, is die plan dat ultraligte naspeur-plaatjies aan 1 000 voëls en vlermuise vasgemaak gaan word, wat hul bewegings via radio-frekwensie-kommunikasietoestelle sal volg wat aan instrumente aan boord van die internasionale ruimtestasie gekoppel is.

Een van die doelwitte is om die diere se migrasiepatrone aan te teken. Die navorsers sal egter ook op die uitkyk wees vir ongewone bewegingspatrone.

Prof. Martin Wikelski, ’n ornitoloog verbonde aan die projek, verduidelik dat die Icarus-navorsing die eerste keer sal toets of vliëende diere as “slim-sensors” gebruik kan word om dreigende aardbewings te voorspel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot