AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kanola lewer bielie van 'n oes vir 2013

Kaapse boere kraai koning met die verbouing van kanola en het tot 3 t/ha gelewer.

Kaapse boere het die verbouing van kanola nou behoorlik onder die knie en haal maklik opbrengste 2 tot 3 t/ha.

Mnr. Tihan le Roux van SFS Boerdery by Swellendam, het verlede jaar 'n massiewe 3,045 t/ha behaal op die kamp wat hy vir die 13de jaarlikse Suid-Kaapse kanolakompetisie ingeskryf het. Hy was die wenner van daardie afdeling. Sy bruto marge van R9 305/ha was ook nie te versmaai nie. Die beste bruto marge van R9 415/ha is deur mnr. Josias le Roux van Langhoogte Plase, buite Caledon, behaal met 'n opbrengs van 2,89 t/ha. SFS Boerdery het ook die hoogste kanola-opbrengs per mm reënval van 11,247 kg behaal.

Mnr. Johann Loubser, koördineerder van die Suid-Kaapse kanolakompetisie, het op 27 Februarie by die Overberg Agri voorsaai-inligtingsdag op Rietpoel gesê die gemiddelde opbrengs wat die 32 deelnemers in die 2013-oes behaal het, was 2,26 t/ha – die hoogste nóg.

Deelnemers aan die kompetisie boer by Caledon (10), Bredasdorp (12), Swellendam (5) en Heidelberg/Riversdal (5). Die hoogste gemiddeld van 2,45 t/ha is deur boere by Bredasdorp behaal.

Byskrif: Die wenners van die Suid-Kaapse kanolakompetisie is mnre. Josias le Roux (links) en Tihan le Roux (regs). Saam met hulle is mnr. Johann Loubser (middel), koördineerder van die kompetisie. Foto: AMELIA GENIS

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
-0.6%
Rand - Pond
19.54
-0.8%
Rand - Euro
17.43
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,644.11
+0.0%
Silwer
18.87
-0.0%
Palladium
2,063.50
-0.5%
Platinum
865.50
+0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot