AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9016
-76,00
CORN
04 Okt
-
4807
-79,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kanonkop koop organiese wynplaas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Koper en verkopers: Drs. Rudolf Kühner en Petra Laibach-Kühner, die vorige eienaars van Laibach-wynlandgoed, saam met mnr. Johann Krige, mede-eienaar van Kanonkop. Foto: Verskaf
Koper en verkopers: Drs. Rudolf Kühner en Petra Laibach-Kühner, die vorige eienaars van Laibach-wynlandgoed, saam met mnr. Johann Krige, mede-eienaar van Kanonkop. Foto: Verskaf
Kanonkop het Laibach, hul buurplaas gekoop.

Kanonkop, een van Suid-Afrika se voorste wynplase, het ’n bekende organiese druiwe-en-wynplaas in Stellenbosch se gesogte Simonsberg-wyk gekoop.

Die Krige-familie van Kanonkop het Laibach, hul buurplaas wat sedert 1994 aan die Laibach-familie behoort het, vir ’n onbekende bedrag gekoop.

“Ons moet die buitelanders wys ons kan ook plase koop,” sê mnr. Johann Krige, wat Kanonkop saam met sy broer Paul besit, skertsend. Daar was die afgelope maande verskeie buitelandse beleggings in die plaaslike wynbedryf.

Buiten sowat 40 ha organiese wingerde is daar ook gasteverblyf en ’n kelder op die plaas.

“Die grootste trekpleister was die grond. Daar is baie waarde in daardie grond en ons kon nie die geleentheid laat verbygaan om ’n buurplaas te koop nie,” sê Krige.

Simonsberg is ’n uitsoekgebied vir wingerdbou en wynproduksie.

“Laibach en Kanonkop het ’n soortgelyke terroir, met verweerde granietgronde en ’n Mediterreense klimaat.”

Die verkoper, dr. Petra Laibach-Kühner, wat nou gaan aftree, sê sy het gehoop die Krige-familie koop die plaas. Sy is baie trots op haar span wat Laibach as “toonaangewende en baanbrekende organiese handelsmerk” kon vestig.

“Ek verlaat hierdie plaas met ’n swaar hart, maar in die wete dat dit nou in goeie hande is.”

Krige sê vir die afsienbare toekoms sal hulle voortgaan met die organiese metodes op Laibach.

“Ons werk wel aan ’n strategie op kort, medium- en lang termyn, maar die organiese praktyke sal beslis aangaan, hoewel dalk in ’n ander formaat.”

Die Laibach-handelsmerk sal ook aanvanklik bly voortbestaan.

“Vir die oomblik gaan alles voort net soos dit is. Daar sal wel mettertyd veranderinge plaasvind, hoewel ek nog niks daaroor kan sê nie,” sê Krige.

“Al wat ek weet, is dat dit ’n wonderlike uitdaging is so op my oudag.”

Al Laibach se werknemers sal op die landgoed aanbly. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.13
+0.3%
Rand - Euro
17.56
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.9%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,710.88
+0.7%
Silwer
20.89
+0.9%
Palladium
2,277.50
+2.4%
Platinum
916.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,314
+2.5%
Alle aandele
65,779
+2.4%
Hulpbronne 10
63,759
+3.4%
Industriële 25
79,487
+2.5%
Finansiële 15
13,972
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot