AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kans is goed om geld terug te kry - Landboulex

Landboulex se doel is om Senwes weer 'n koöperasie te maak sodat die lede weer beheer oor hul geld kan kry. Die wins van die koöperasie moet ook nie gebruik word om die verlies van R850 miljoen, wat boere met die omskakeling na 'n maatskappy gely het, te verhaal nie.

Dr. Philip du Toit, Landboulex se regsverteenwoordiger, het op 'n inligtingsvergadering op Kroonstad gesê dié geld moet van instellings en mense verhaal word wat Senwes se direksie voor en tydens omskakeling mislei en die verkeerde inligting gegee het - onder meer oor Kolossus.

"Die direksie het op grond van dié inligting en misleiding, besluite geneem wat boere hul geld gekos het. Landboulex gaan die geld van dié mense agter die skerms verhaal. Die kans is goed dat die meeste van die geld teruggekry sal kan word."

Om dit reg te kry, het Landboulex, 'n maatskappy wat steun onder aandeelhouers van Senwes werf, volmagte van genoeg Senwes-lede nodig om op die jaarvergadering in Oktober die bestaande direksie uit te stem. Daarom hou hy 'n reeks inligtingsvergaderings waar sy strategiese plan vir eise vir skadevergoeding en die herstrukturering van die bestuur van die Senwes-groep uiteengesit word.

Boere het na aanleiding van aansprake van Senwes dat R700 miljoen reeds aan 'n konsortium van banke terugbetaal is, op die vergadering gevra waarom Landboulex nie vroeër betrokke geraak het nie. "Waarom wag tot die wa deur die drif is? As Senwes R700 miljoen minder skuld het, is dit rente vir R700 miljoen minder wat betaal moet word."

Mnr. Willie Labuschagne, 'n geoktrooieerde rekenmeester wat een van die Landboulex-direkteure is, het gesê Landboulex het gewag sodat die Kolossus-verslag bekend gemaak is. Hy wag ook nog vir die bekendmaking van Senwes se finansiële verslag tot April.

Ná 'n bewering dat Landboulex net boere se stemme wil kaap om uiteindelik geld uit hulle te maak, het hy gesê die doel is om die boere se geld terug te kry. "Die R850 miljoen is weg. Heelwat mense sê die boere moet daarvan vergeet en aangaan, maar ons wil net probeer om dit terug te kry."

'n Boer het versoek dat Landboulex sy aksie staak en in belang van die boere begin werk. "Daar sal min voordeel wees in terugskakeling na 'n koöperasie."

Junie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.4%
Rand - Pond
19.24
+0.5%
Rand - Euro
17.27
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,632.40
+0.6%
Silwer
18.46
+0.6%
Palladium
2,101.53
+2.9%
Platinum
855.50
+0.3%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot