AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Kans vir lemoensap in VSA oor swartvlek?

Die vraag na lemoensap in Amerika oorskry die aanbod by verre – ’n gulde geleentheid vir SA sitrusboere.

Plaaslike sitrusboere in gebiede waar swartvlek voorkom, kan dalk eersdaags hul produkte ook na Amerika uitvoer.

Amerika se departement van landbou (USDA) het in Augustus 'n voorstel gepubliseer vir die verandering van die reël wat invoer uit Suid-Afrika se swartvlekgebiede verbied.

Die Amerikaanse landbouminister se raadgewer vir landbou in Afrika suid van die Sahara, mnr. Eric  Wenber, en dié land se landbou-amptenaar vir die streek, mnr. Russel Duncan, het sitrusboere in Letsitele besoek waar hulle boorde besigtig het en 'n inligtingsvergadering gehou het.

Duncan het gesê boere kan die USDA se webwerf besoek waar die voorskrifte vir die verskuiwing van sitrus uit Florida – waar swartvlek voorkom – na ander gebiede uitgespel word. Dit sal Suid-Afrikaners 'n idee gee hoe die Amerikaanse regering oor swartvlek dink, het hy gesê.

Wenberg het daarop gewys dat daar weinig groei in die Europese mark is. Hoewel Wes-Kaapse sitrusboere reeds na Amerika uitvoer, was boere in streke waar swartvlek voorkom, tot op hede aangewese op die Europese Unie vir 'n uitvoermark.

Mnr. Ben Vorster, direkteur van die SA Sitruskwekersvereniging vir Letsitele, sê egter ander lande in suidelike Afrika voer sonder enige vrae of beperkinginge sitrus uit swartvlekgebiede na Europa uit. Hy verwelkom die moontlikheid van 'n alternatiewe uitvoermark in Amerika.

Wenberg het gesê Suid-Afrikaners moet veral die mark vir lemoensap in gedagte hou wanneer hulle na die Amerika wil uitvoer. "Die vraag oorskry die aanbod by verre," sê hy.

Wenberg sê Amerika gaan oor die volgende 12 maande baie sitrus moet invoer.

Ongelukkig is daar geen duidelikheid hoe gou die swartvlekreël vir Suid-Afrika se produkte kan verander nie. "Ons moet elke voorstel op die verandering van die reël in ag neem en eers wanneer ons deur al die voorstelle gewerk het, kan ons 'n besluit neem," het Duncan aan boere gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
-0.5%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot