AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Karaan: Wisselvalligheid gaan voortduur

Die landbou gaan vanjaar steeds aan wisselvalligheid uitgelewer wees, maar dié uitdaging sal die hoof gebied kan word.

Die landbou gaan vanjaar steeds aan wisselvalligheid uitgelewer wees, maar dié uitdaging sal danksy gunstiger vooruitsigte as voorheen die hoof gebied kan word.

Só meen prof. Mohammad Karaan, dekaan van die fakuliteit landbouwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch en lid van die Nasionale Beplanningskommissie. Karaan sê in ’n verklaring deur die landboubeleggingsfonds Agri-Vie, wat hy adviseer, dat die landbou in Afrika vanjaar behoort te blom soos boere die heersende goeie markgeleenthede benut.

Agri-Vie se beleggings is in Afrika suid van die Sahara. Wisselvalligheid in die pryse van sekere kommoditeite en ’n relatief knap voorraad van basiese kommoditeite, sowel as arbeidsonrus, kan steeds vanjaar verwag word, sê Karaan.

Grootste uitdaging
Pryse kan laer beweeg namate produksie verhoog om die knap voorrade aan te vul, maar dit behoort steeds bokant die gemiddelde op lang termyn te bly.

Die grootste uitdaging lê steeds in die ontwikkeling van infrastruktuur en die bevordering van ekologies-volhoubare boerderypraktyke, terwyl produksie terselfdertyd verhoog word, sê hy. Hy meen regerings moet met onder meer doeltreffende aansporingsmaatreëls die voortou neem.

Landboubesigheidsleiers behoort ook ’n meer prominente rol te speel om Afrika se landboupotensiaal te ontsluit. Hulle moet op konstruktiewe wyse met regerings in gesprek tree en meer oplettend en bewus wees van kommoditeitprys- wisselings en internasionale voorraadsituasies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot