AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9367
11,00
CORN
30 Sep
-
4856
-12,00
SOYA
30 Sep
-
8760
35,00
SUNS
30 Sep
-
10161
-44,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4893,8
1,80
YMAZ
30 Sep
-
4570
11,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Katastrofe met Kariba-dam op pad?

Herstelwerk aan die Kariba-dam se wal is broodnodig om ineenstorting binne die volgende drie jaar te verhoed.

Die wal van die Kariba-dam op die grens tussen Zambië en Zimbabwe kan binne die volgende drie jaar ineenstort as dringende herstelwerk nie gedoen word nie, volgens ’n verslag van die Instituut vir Risikobestuur Suid-Afrika (IRMSA) en die konsultantefirma AON.

Dié dam is Zambië en Zimbabwe se hoofbron van elektrisiteit. Sedert die dam in 1959 in gebruik geneem is, het water uit die sluise ’n poel van 90 m diep voor die damwal weggekalwe. Dié water is nou ’n skamele 30 m van die wal se fondamente af.

Sedert die 1990’s word net drie van die dam se ses sluise gebruik ten einde erosie te verminder. Afgesien van die katastrofiese verlies aan mense- en dierelewens en skade aan die omgewing sal 40% van Suider-Afrika se elektrisiteitsopwekkingsvermoë daarmee heen wees sonder Kariba.

Die skielike vloed sal waarskynlik ook die Cahora Bassa-dam vernietig, wat tans 1 500 megawatt vir Suid-Afrika opwek.

Bron:

Daily Maverick

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.89
+0.4%
Rand - Pond
20.08
-0.6%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,672.06
+0.7%
Silwer
19.16
+1.8%
Palladium
2,230.00
+1.1%
Platinum
879.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,384
+0.8%
Alle aandele
63,674
+0.7%
Hulpbronne 10
60,754
+1.6%
Industriële 25
77,097
+0.4%
Finansiële 15
13,750
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
So sorts soos stoop
N ma Nuwe mense ontmoet Hier vir nou Hou van kook en kos maak Praat met my Wie weet wat wag Sien uit vir wat voorle Lus vir die lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot