AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00

Keer vee uit Namibië, vra SA boere

Dit gaan versoek word dat Namibië nie langer toegelaat moet word om lewende vee na Suid-Afrika te bring nie tot hy bewys dat hy vry van bek-en-klouseer is.

Namibië moenie langer toegelaat word om lewende vee na Suid-Afrika te bring nie tot hierdie buurland kan bewys dat hy vry van bek-en-klouseer is.


Hierdie versoek gaan indringend aan die owerhede gerig word nadat KwaZulu-Natal se Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) so ’n mosie eenparig op sy kongres naby Pietermaritzburg aanvaar het.


Die besluit sal aan die nasionale RPO gestuur word om die bal aan die rol te sit. Die Rooivleisforum sal waarskynlik ook betrek word om die versoek deurgevoer te kry.


Verbod

Die mosie lui: Kongres versoek die nasionale Departement van Landbou, Bosbou en Visserye om onmiddellik ’n verbod te plaas op alle invoere van gespletehoef-diere en -produkte uit Namibië en alle invoere wat reeds die afgelope 30 dae in Suid-Afrika aangekom het, in kwarantyn te plaas totdat Namibië bewys kan lewer van sy bek-en-klouseervrye status. Dit geld uiteraard ook velle en huide.


Die rooivleisprodusente het ook besluit om die departement te vra om ’n strategie te implementeer waarvolgens aansoek gedoen kan word om Suid-Afrika, buiten die Kruger Nasionale Park en die besmette gebied in KwaZulu-Natal, weer as ’n bek-en-klouseervrye sone te verklaar.


Mnr. Hendrik Botha, die RPO se voorsitter in KwaZulu-Natal, sê nie net die uitvoer van lewende diere van Suid-Afrika na die buiteland ly onder die uitvoerverbod op Suid-Afrika nie, maar ook ander landbouprodukte. Die land en die boere het gevolglik reeds miljoene rand verloor.


9 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
+0.1%
Rand - Euro
18.91
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
974.02
-5.0%
Palladium
1,623.95
-2.8%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot