AFGRI
BEAN
02 Des
-
9316,8
-48,20
CORN
02 Des
-
4584,8
34,80
SOYA
02 Des
-
10680
80,00
SUNS
02 Des
-
10820
-66,00
WEAT
02 Des
-
6835
-42,00
WMAZ
02 Des
-
5090
-37,00
YMAZ
02 Des
-
4559
-1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Kies voedsel bo biobrandstof

Biobrandstofplanne moet agter voedselsekerheid in die ry staan solank daar nog mense is wat honger ly, meen ’n humanitêre organisasie.

Bio-brandstofplanne moet agter voedselsekerheid in die ry staan solank daar nog mense is wat honger ly, meen ’n humanitêre organisasie. 


Dit is die standpunt van die Deutsche Welthungerhilfe-organisasie tydens ’n debat oor voedselsekerheid en biobrandstof by die 2011 Global Media Forum in Bonn, Duitsland.


“Ons moet eerstens die reg op voedsel gereed hê voor daar gekyk word na biobrandstof,” het me. Bärbel Dieckmann, die hoof van dié organisasie, gepleit. Die organisasie is een van die grootste humanitêre organisasie in dié land wat hulp verleen en met regerings onderhandel.

 

Dieckmann het saam met vier ander kundiges aan ’n ernstige paneelbespreking oor die kwessies deelgeneem. Verskeie voor- en nadele ten opsigte van die produksie van biobrandstof is tydens die sessie bespreek.


Dieckmann het erken hoewel sy redelik onseker was nadat sy die verskeie voorleggings aangehoor het, sy een ding beslis weet en dit is dat voedselsekerheid altyd voorrang moet geniet.

 

Eers goed, nou ’n risiko

Dieckmann sê dit is duidelik dat biobrandstof, wat vroeër as ’n oplossing vir baie van die wêreld se probleme gesien is, deesdae al hoe meer as ’n risiko gesien en uitgebeeld word, veral wat ontwikkelende lande betref.


Sy sê armoede en die feit dat sowat een miljard mense op die aarde daagliks honger ly, is en sal bepalende faktore bly wanneer regerings en humanitêre organisasies besluite oor biobrandsof maak.

 

Van die 900 miljoen honger mense in die wêreld bevind twee derdes hulself in landelike gebiede. Dieckmann sê dit is interessant dat baie van dié mense kleinskaalse boere is wat weens verskeie redes nie voldoende inkomste uit hul produkte kry nie.


Van die redes kan wees dat die boere bloot uitgebuit word, of dat sommige van hulle nie die nodige vaardighede het om die beste produkte te kan lewer nie.

 

Volgens Dieckmann veroorsaak die groeiende biobrandstofbedryf ook dat meer grondgrype in ontwikkelende lande plaasvind. Dit lei gevolglik tot spekulasie, wat plaaslike koste die hoogte kan laat inskiet.

 

Stygende pryse

Dieckmann sê hulle is veral bang dat die aantal armes in ontwikkelende lande kan toeneem as geen politieke stappe ten opsigte van voedselpryse en biobrandstof gedoen word nie, aangesien produksie vir biobrandstof deels verantwoordelik is vir stygende voedselpryse.


“Toegang tot voedsel is ’n mensereg. As voedselpryse nie gereguleer gaan word nie, gaan voedselpryse bly styg en sodoende sal die aantal arm en honger mense bly toeneem,” aldus Dieckmann.

 

Geen gevolgtrekking oor die debat kon gemaak word nie, hoewel daar opgemerk is dat meer balans ten opsigte van die kwessie internasionaal bereik moet word. Lees meer hieroor.

 

21 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.58
-0.4%
Rand - Euro
18.49
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.97
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.8%
Goud
1,800.63
-0.1%
Silwer
22.74
-0.1%
Palladium
1,920.00
-1.3%
Platinum
1,040.50
-0.4%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,446
-0.6%
Alle aandele
74,492
-0.7%
Hulpbronne 10
74,504
-2.0%
Industriële 25
92,074
-0.1%
Finansiële 15
15,328
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot