AFGRI
BEAN
31 Jan
-
9862,2
149,20
CORN
31 Jan
-
4655
45,00
SOYA
31 Jan
-
9425
-4,00
SUNS
31 Jan
-
11029,8
-192,20
WEAT
31 Jan
-
6782
51,00
WMAZ
31 Jan
-
4430,2
-51,80
YMAZ
31 Jan
-
4553
-52,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Kinders sterf weens besoedelde water

Drie kinders se dood weens besoedelde water is 'n bewys van die land se watergehalte wat net al hoe meer agteruitgaan, sê AfriForum.

Die burgerregte-organisasie AfriForum glo dat die spreekwoordelike watergehalte-tydbom in Suid-Afrika ontplof het. Dit volg op die onlangse dood van drie kinders op Bloemhof nadat hulle besoedelde water gedrink het.

Volgens Julius Kleynhans, AfriForum se hoof van omgewingsake, is AfriForum bekommerd oor swak bestuur en beleid ten opsigte van water. "Nalatigheid in beplanning, bedryf, bestuur en infrastruktuuronderhoud is die oorsaak van enorme besoedeling van ons waterbronne. Wat op Bloemhof gebeur het, is ongelukkig presies wat ons verwag het," het Kleynhans gesê.

AfriForum glo dat die drie sterftes opBloemhof behoorlik ondersoek moet word en dat die skending van die gemeenskap se grondwetlike regte kwaai gestraf moet word. "Iemand moet aanspreeklikheid vir die lewensverlies aanvaar. Ingevolge die waterwet is waterbesoedeling 'n strafregtelike oortreding waarvolgens individue strafregtelik aangekla kan word. Dít moet egter ook vir die Regering geld,” het Kleynhans bygevoeg.

AfriForum het voorspel dat watergehalte in die land gaan verswak. Die organisasie het in Maart 2014 waarskuwingsbriewe aan verskeie munisipaliteite gestuur waarin hulle gemaan is om die waterkwessies in hulle gebied op te los en met regstappe gedreig is indien hulle sou versuim om op te tree.

“Hoewel ons die R20 miljoen wat nou in Bloemhof se waterinfrastruktuur bestee sal word, verwelkom, is dit nie ’n druppel in die emmer teenoor die verlies wat gesinne ervaar nie. Munisipaliteite moet pro-aktief begin optree om waterbronne en gemeenskappe te beskerm.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-0.4%
Rand - Pond
21.51
-0.1%
Rand - Euro
18.92
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.25
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
995.39
-0.6%
Palladium
1,611.58
-1.5%
Goud
1,904.58
-1.0%
Silwer
23.12
-2.0%
Brent-ruolie
84.90
-2.1%
Top-40
73,494
-1.1%
Alle aandele
79,488
-1.0%
Hulpbronne 10
76,067
-2.4%
Industriële 25
102,102
-0.6%
Finansiële 15
16,208
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot