AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kirkwood ­se wildveiling vanjaar anders

Die Kirkwood-wildveiling sal vanjaar anders daar uitsien as verlede jaar.

Na ’n rampspoedige veiling verlede jaar, waar die groot aantal eksotiese wildspesies wat onder die hamer gekom het in baie gevalle nie eers ’n bod gekry het nie en die omset skerp gedaal het, sal sake vanjaar op die Kirkwood-wildveiling wat op 24 Junie gehou word, anders lyk, verseker die organiseerders.

Mnr. Johan Swart, koördineerder van die wildveiling, het aan Landbouweekblad gesê die fokus sal vanjaar vlaktewild en siektevrye Addo-buffels wees. “Dit sal ook die eerste keer wees wat die Addo Nasionale Olifantpark elande en koedoes sal aanbied. Die veiling, wat in vennootskap met die Oos­-Kaap wildbestuursverenging (ECGMA) gehou word, sal kleiner wees met die klem op wild van hoë gehalte.”

Nog ’n nuutjie is jagpakette, wat ook onder die hamer kom. ’n Tipiese voorbeeld is drie koedoebulle, drie rooibokramme, drie gemsbokbulle en drie springbokramme en verblyf. Die waarde daarvan beloop tussen R25 000 en R30 000. Mnr. Brendon Leer, die afslaer, sê hy is bly dat die organiseerders die raad ter harte geneem het en dat daar vanjaar net 120 gehalte lotte, in plaas van verlede jaar se 250 lotte, aangebied word.

“Hoewel die prys vir baie tipes wild afgeplat het en daar deesdae meer gewillige verkopers is, is dit gesond vir die bedryf. Dit verbreed die mark vir nuwe toetreders en ontmoedig diegene wat bloot vir spekulasie die mark betree het. Hoë gehalte wild, ongeag die spesie sal altyd teen ’n premie verhandel,” het Leer aan Landbouweekblad gesê.

KinrkwoodWild2016_TheunsBotha

Onder diegene wat by die Kirkwood wildveiling betrokke is, is van links mnre. Garth Saville, Brandon Leer, die afslaer, Neil Dodds van die Oos-­Kaap Wilbestuursverenging, Johan Swart, koördineerder van die veiling en me. Natalie van der Mescht, Oos-­Kaap Wilbestuursverenging. Foto: Theuns Botha

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.09
+1.5%
Rand - Euro
17.43
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.75
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,636.85
-0.4%
Silwer
18.56
-1.7%
Palladium
2,089.50
+0.8%
Platinum
860.50
+0.2%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot