AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kiwi-boere se wins styg met 35%

Die gemiddelde skaap- en beesplaas in Nieu-Seeland se wins sal vanjaar met 35% tot sowat R1,03 miljoen toeneem.

Volgens halfjaar-voorspellings sal die gemiddelde skaap- en beesplaas in Nieu-Seeland se wins vanjaar met 35% tot ’n gemiddelde R1,03 miljoen toeneem.

Volgens mnr. Andrew Burtt, hoofekonoom, sal die totale bruto inkomste op plase na verwagting met 9,2% styg. Uitgawes op plase sal met sowat 2,8% tot R3,138 miljoen toeneem. Dit volg op stygings in herstelkoste en onderhoudsuitgawes.

Hierdie seisoen se gemiddelde prys vir lamsvleis word op R906 beraam – 'n styging van 18% teenoor laasjaar, en 2,5% hoër as die gemiddelde vir die vorige vyf tydperke. “’Die verminderde beskikbaarheid van lamsvleis in Nieu-Seeland en Europa, tesame met die groot aanvraag vir lam vanuit Asië en die Midde-Ooste, sal na verwagting lamsvleispryse ondersteun,” meen Burtt.

Vanjaar se algehele uitvoerproduksie van vee sal na verwagting met 1,1% daal. Dit volg op verlede jaar se hoë syfers, wat deur die droogte op die Noord-eiland gedryf is.

Globaal gesien, word Amerika se totale veekudde op sowat 88 miljoen beraam – die laagste voorraadopname sedert 1951,” aldus Burtt. “Amerikaanse uitvoer sal na verwagting met sowat 8% daal, terwyl die invoer van beesvleis met sowat 1% sal toeneem.”

Chinese beesvleisinvoer sal na verwagting vanjaar met meer as 15% toeneem. “Ondanks hierdie beduidende aanvraag uit China, sal Amerika na verwagting Nieu-Seeland se grootste mark vir bees- en kalfsvleisuitvoer bly,” sê Burtt.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot