AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9380
24,00
CORN
30 Sep
-
4790
2,00
SOYA
30 Sep
-
9485
93,00
SUNS
30 Sep
-
10235
30,00
WEAT
30 Sep
-
7119,8
19,80
WMAZ
30 Sep
-
4840
22,00
YMAZ
30 Sep
-
4788,2
28,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Klein mielie-oordrag kan mark pla

Die oordrag-voorraad mielies is 72% laer as ’n jaar gelede, en dit kan ’n rimpeling op die mark veroorsaak.

Die nasionale voorraad van geel mielies is knapper as verwag, die rekord-somer-oes ten spyt, wys die jongste ontleding van lewering- en uitvoersyfers.

Dit bring mee dat Suid-Afrika pas die nuwe mielie-bemarkingsjaar op 1 Mei met net 395 000 ton, die kleinste oordragvoorraad nog, begin het. Dit is 72% laer as op 1 Mei 2013.

Die lae beginvoorraad is weens 'n laer as verwagte vroeë leweringsyfer, asook onvoorsiene uitvoer die afgelope jaar na Zimbabwe, sê mnr. Wessel Lemmer, senior ekonoom van Graan SA. 

Graan SA se jongste raming is dat net 600 000 ton geel mielies vir uitvoer in die komende jaar beskikbaar is, terwyl aanduidings is dat voorgenome uitvoer 1,1 miljoen ton tot 1,2 miljoen ton beloop.

Finale raming
Die knapper as verwagte voorraad is ondanks die feit dat die Oesskattingkomitee in sy finale raming van vanjaar se somer-oeste die mielie-oes met 120 600 ton verhoog het, vanaf sy vorige skatting in April.

Die nuwe seisoen se geelmieliepryse, vir lewering in Julie 2015, begin reeds teen 'n premie van R118 per ton bo dié van wit mielies verhandel, en Lemmer waarsku dat plaaslike veevoeraankopers vroegtydig met uitvoerders om voorraad moet begin meeding.

“Suid-Afrika voer jaarliks groot hoeveelhede geelmielies na die Verre Ooste uit. As dit weer vanjaar gebeur, kan dit beteken dat 'n groter hoeveelheid witmielies in die veevoermark opgeneem sal word. Dit kan nie uitgesluit word nie dat die veevoer-bedrywe weer later vanjaar 'n geelmielie-voorraadtekort kan beleef as hulle nie vroegtydig met uitvoerders begin meeding nie.”

Unieke uitdagings
Die jongste beskikbare hoeveelheid wit mielies vir uitvoer in die komende jaar is volgens Graan SA se vooruitskouings 1,17 miljoen ton. Lemmer wys egter daarop dat witmielie-uitvoere vanjaar unieke uitdagings gaan bied. “Meksiko en die res van suidelike Afrika se witmielie-produksietoestande het herstel; en Kenia het, binnelandse druk en voedselnood ten spyt, nog nie sy verbod op GM-mielie-invoere gelig nie.

Markdeelnemers in Kenia het hul regering pas gevra om die verbod op GMO-invoer, wat sedert 2012 in plek is, te lig. As dit toegestaan sou word, kan witmielie-uitvoer na Kenia 'n werklikheid word, sê Lemmer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
+0.1%
Rand - Pond
20.01
-0.3%
Rand - Euro
17.61
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,671.32
+0.6%
Silwer
19.15
+1.8%
Palladium
2,220.00
+0.7%
Platinum
877.00
+1.0%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,367
+0.8%
Alle aandele
63,664
+0.6%
Hulpbronne 10
60,698
+1.5%
Industriële 25
77,059
+0.4%
Finansiële 15
13,770
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot