AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9423
0,00
CORN
28 Sep
-
4756
0,00
SOYA
28 Sep
-
9247
0,00
SUNS
28 Sep
-
9708
0,00
WEAT
28 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
28 Sep
-
4779
0,00
YMAZ
28 Sep
-
4682
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Klein styging in trekkerverkope

Trekkerverkope van 731 eenhede is byna 2% hoër as die 720 eenhede wat in Februarie 2015 verkoop is.

Vir die 12 maande tot die einde van Februarie is trekkerverkope byna 12% laer as verkope vir die vorige ooreenstemmende 12 maande, sê die SA Landboumasjinerie-assosiasie.

Stroperverkope van 22 eenhede in Februarie is aansienlik laer as die 44 eenhede wat gedurende Februarie 2015 verkoop is. Vir die jaar tot die einde van Februarie is stroperverkope byna 40% laer as verkope vir die vorige 12 maande.

Daar word algemeen aanvaar dat verkope in Februarie gestimuleer is deur boere wat ouer, goedkoper voorraad aangekoop het voor die prysverhogings wat in die bedryf genoodsaak word deur die swak waarde van die rand.

Amptelike ramings van die Oesskattingskomitee bly steeds redelik optimisties teen 7.26 miljoen ton vir kommersiële mielies. Somergewasse in die oostelike dele van die land lyk redelik belowend.

Gewasse in die westelike dele lyk oor die algemeen nie te goed nie. Goeie reënval in die volgende twee weke sal ?n baie belangrike positiewe invloed hê op die vooruitsigte vir somergewasse. Die produksie van somergewasse bly egter uiters blootgestel aan heersende weersomstandighede in die komende weke, hetsy reën of vroeë ryp.

Pryse vir toerusting styg nou skerp en dit sal lei tot ?n onafwendbare vertraging in verkope oor die volgende paar maande. Volgens ramings sal trekkerverkope vir die 2016-kalenderjaar tussen 10 en 15% laer wees as verkope verlede jaar.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.6%
Rand - Pond
19.36
-0.2%
Rand - Euro
17.32
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,624.86
-0.3%
Silwer
18.18
-1.1%
Palladium
2,066.50
-0.5%
Platinum
848.50
-0.6%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,621
0.0%
Alle aandele
64,026
0.0%
Hulpbronne 10
56,997
0.0%
Industriële 25
79,272
0.0%
Finansiële 15
14,209
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot