AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Klein veranderings in vierde oesskatting

Dit lyk asof die vierde oesskatting van somergewasse baie na aan die werklike oes vir die 2015/’16-seisoen gaan wees.

Die Oesskattingskomitee het op Dinsdag, 26 April 2016, die vierde oesskatting vir somergewasse vir die jaar bekend gemaak.

Die eerste waarneming is dat oppervlaktes dieselfde as in die vorige osskatting gebly het. Oppervlaktes het redelik gewissel met die vorige drie skattings. ‘n Tabel met die vernaamste somergewasse se oppervlaktes, oesgrootte en opbrengs kan hieronder gesien word.

Vergelyking tussen derde en vierde oesskatting:

tabel-1

Die verwagte witmielie-oes het verder met 3 000 ton verminder, terwyl sowat 7 000 ton minder gee lmielies as met die vorige oesskatting verwag word. Dit lyk asof Suid-Afrika ‘n mielie-oes van 7 miljoen ton is 2016 gaan stroop (3 miljoen ton wit mielies en 4 miljoen ton geel mielies).

In die geval van sonneblomme is die jongste skatting 2,8% meer as met die Maart-skatting, met gemiddelde opbrengs van 1 ton/ha. Die sojaboon-oes word op net minder as 700 000 ton geskat.

In die tabel hieronder word die jongste mielie-oesskatting per provinsie aangedui.

tabel-2

Die meeste mielies sal vanjaar in Mpumalanga gestroop word. In normale (nie-droogte) jare is die Vrystaat se oes natuurlik heelwat meer as die ander provinsies, selfs wat geel mielies betref.

As aanvaar word dat die Noord-Kaap se mielies onder besproeiing is, kan duidelik gesien word dat die produsente daar geel mielies eerder as wit mielies vir besproeiing verkies. Dit sal interessant om te sien hoe die huidige groot prysverskil tussen wit en geel mielies hierdie verhouding in die volgende seisoen sal  beïnvloed.

Dit lyk asof die oes van hierdie skatting baie na aan die werklike oes vir die 2015/’16-seisoen gaan wees, met skielike koue die enigste faktor wat nog ‘n wesentlike verandering kan veroorsaak.

* Johann Strauss is ‘n markontleder by BVG Securities.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.90
+0.9%
Rand - Pond
19.30
+0.2%
Rand - Euro
17.23
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,636.43
+0.9%
Silwer
18.72
+2.0%
Palladium
2,096.50
+2.6%
Platinum
860.00
+0.8%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,660
+0.7%
Alle aandele
64,064
+0.7%
Hulpbronne 10
56,863
+1.2%
Industriële 25
79,521
-0.0%
Finansiële 15
14,195
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot