AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kleinboere angstig oor koste

Stygings van administratiewe en bedryfskoste werk die staat se mikpunt om swart en kleinboere te vermeerder teen.

Kragpryse het die afgelope vyf jaar met meer as 170% gestyg, en dít het bygedra tot die sluiting van 440 000 klein sakeondernemings. Met dié navorsing in gedagte, sê die African Farmers’ Association of South Africa (Afasa), hoewel die kragtariefverhoging van 8% laer is as die 16% waarvoor Eskom gevra het, slaan dit kleinboere hard.
 
Die Nasionale Energiereguleerder, Nersa, het verlede week aangekondig dat ’n 8%-verhoging per jaar vir die volgende vyf jaar goedgekeur is. Ná 2018 sal dié verhogings aan die inflasiekoers gekoppel word.
 
Mnr. Aggrey Mahanjana, sekretaris-generaal van Afasa, sê dié verhoging tesame met ’n styging van onderskeidelik 81c en 58,3c per liter petrol en diesel maak kleinboere angstig. “As produksiekoste vir krag, brandstof en nuwe sektorale bepalings nie gesubsidieer word nie, sal die staat se landelike ontwikkeling en grondhervorming (doelwit) om swart en kleinboere in die land te vermeerder, nie bereik kan word nie.”
 
Belaglike koste
“Ek betaal reeds belaglike elektrisiteitstariewe van meer as R60 000 per maand vir my twee plase, Carnavon -landgoed en Sherwood (naby Oueenstown, Oos-Kaap), terwyl salarisse vir plaaswerkers tans rondom R50 000 is, uitgesluit tydelike arbeid. Ons is reeds oorval met oproepe van kleinboere wat hul boerderye wil opgee weens die stygende bedryfskoste,” vertel Mahanjana.
 
Die organisasie sê hy meen die sektor se voedselsekerheid, groei en ontwikkeling sal geknou word as die huidige situasie onveranderd voortduur. Pogings van die organisasie om met die Portefeuljekomitee vir Landbou, Bosbou en Visserye te vergader, het nie vrugte afgewerp nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot