AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kleinveebedryf groet bekende pionier

Die kleinveebedryf is een van sy pionier-telers kwyt ná die afsterwe van mnr. George Warren van Komga.

Warren is op Oukersdag verlede jaar in sy huis op Morganbaai, waar hy die afgelope jare gewoon het, oorlede.
 
Mnr. Cameron McMaster, ’n voormalige rasdirekteur van die Dohne-Merino-telersgenootskap, sê  Warren het in alle waarskynlikheid ’n groter bydrae tot die nasionale skaapteelt bygedra as enige ander teler.

Warren se alombekende N’Dimba-Dohne-stoetery het in 1957 ontstaan as regstreekse uitvloeisel van die voorafgaande opgraderingsprogram onder aanvoering van mnr. Koot Kotzé, die stigter van die Dohne-ras.

Die N’Dimba-stoetery het spoedig die reputasie verwerf as die bedryfsleier in Suid-Afrika met verwysing na sy poel van puik teelmateriaal tot die beëindiging daarvan in 2005.

Warren het ook in die stuurkomitee gedien wat tot die stigting van die Dohne-Merino-telersgenootskap in 1966 gelei het. Hy het ook ’n rekord-tydperk van 25 jaar in die genootskap se eerste raad gedien. Hy was ook jare lank die dryfveer as voorsitter van die genootskap se uitvoerende komitee.

Warren was onder meer ’n stigerslid van die Vagtoetssentrum en prestasietoetsing is reeds sedert 1970 in sy stoetery toegepas. Baie van die teeltbeginsel wat later deur die genootskap aanvaar is, is eers in sy stoetery toegepas.

Van die belangrikste toekennings wat Warren verwerf het, is die genootskap se nasionale toekenning vir doeltreffende skaapteelt – in 1980 en 1984. Hy was ook Landbouskrywers SA se Oos-Kaapse Boer van die Jaar in 1986.

Volgens McMaster was Warren bekend vir sy sin vir humor, integriteit, toewyding en sy betrokkenheid by die georganiseerde landbou in die Oos-Kaap. Warren word oorleef deur sy kinders, Ronald, Raeline, Donné, Janine en sy kleinkinders.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,717.07
-0.5%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,253.00
-3.0%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot