AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Klim uit die bakkie en stap!

Klim uit die bakkie en stap tussen jou gesaaides rond. Dit is Amerika se top-sojaboer se raad om suksesvol te boer.

Die beste raad vir suksesvolle boerdery is om uit die bakkie te klim en tussen jou gewasse rond te loop sodat probleme betyds raakgesien kan word.

Dít is die raad van mnr. Kip Cullers, Amerikaanse boer en houer van die wêreldrekord van sowat 10,7 ton sojabone per hektaar. Hy was een van die sprekers op ’n reeks boeredae van Du Pont Pioneer, BASF en John Deere. Dit is op op Brits, Delmas, Ermelo, Bergville en Bethlehem gehou.

Mnr. David Hula, die wêreldrekordhouer met mielieverbouing en mede-Amerikaner, was ook ? spreker. Klik hier vir 'n kort video oor Hula. Hula het 'n rekord van 28,5 t/ha met sy mielies behaal.

Kom nie voorskryf nie
Cullers het gesê hy het nie na Suid-Afrika gekom om plaaslike boere te vertel wat hulle moet doen nie, want die toestande in Amerika verskil baie met dié in Suid-Afrika. Daar is egter basiese beginsels wat oral geld.

Dit is veral belangrik om van vroeg in die gewas se ontwikkeling gereeld ondersoek in te stel. “Plante is soos mense – as hulle nie goed voel nie, presteer hulle nie goed nie. Verwyder enigiets wat hulle aan stres blootstel, soos siektes en plae,” het hy gesê. Veral onkruid moet vroeg en suksesvol getakel word.

Gelukkig is sojabone baie “vervelig en vergewe baie maklik”, want die boer kan in die begin foute maak, maar dan het hy steeds genoeg tyd om die foute reg te stel en 'n goeie oes te lewer.

Hy het boere aangeraai om nooit te stagneer nie, maar vernuwend te dink en altyd nuwe dinge te beproef. “Moenie dit aanvaar as iemand sê iets wat jy wil aanpak, sal nie werk nie. Probeer dit eers en doen navorsing daaroor. Enigiets is moontlik as jy hard daaraan werk,” het hy gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
-0.9%
Rand - Pond
20.02
+0.6%
Rand - Euro
17.59
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,712.60
-0.2%
Silwer
20.61
-0.2%
Palladium
2,278.00
+0.9%
Platinum
926.00
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot