AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4542
-58,00
SOYA
03 Feb
-
8620
-27,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6836
4,00
WMAZ
03 Feb
-
4303
-26,00
YMAZ
03 Feb
-
4395
-26,00

Klimaat pootjie boere wêreldwyd

Klimaatsverandering bedreig voedselsekerheid, maar die uitbreiding van voedselproduksie mag nie in gedrang kom nie.

Veranderinge in die klimaat bedreig primêre landbouprodusente, en veral kleinboere, se vermoë om ’n groeiende wêreldbevolking te voed. Die uitbreiding van voedselproduksie mag nie in die gedrang kom nie, sê dr. Theo de Jager, voorsitter van die pan-Afrika-boere-organisasie (Pafo).

De Jager, wat op versoek van die wêreldorganisasie vir boere (WFO), alle boere by die COP22-klimaatberaad in Marrakesh, Marokko, verteenwoordig het, het in sy aanbieding daar gesê voedselsekerheid vorm deel van die Verenigde Nasie se volhoubare ontwikkelingsagenda.

Die klimaatsooreenkoms wat verelde jaar in Parys, Frankryk, bereik is, verleen ook erkenning hieraan. Innovasie en tegnologie-oordrag, belegging in navorsing en voorligting, boerdery-winsgewendheid, ’n omvattende finansieringsraamwerk vir veral boere in ontwikkelende lande en die bemagting van boere deur hulle op die voorgrond van besprekings en aksies te hou, is alles noodsaaklike elemente om die beoogde doelwitte te bereik.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.08
+0.0%
Rand - Pond
20.86
+0.2%
Rand - Euro
18.60
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.07
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
1,027.47
+1.6%
Palladium
1,677.03
+0.4%
Goud
1,915.75
+0.2%
Silwer
23.50
+0.2%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,615
-0.0%
Alle aandele
79,790
-0.0%
Hulpbronne 10
74,434
-0.3%
Industriële 25
102,942
+0.3%
Finansiële 15
16,492
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maat
Dis nie maklik om oor jou self teskryf nie , maar hier gaan ons ! Ek is opreg en kan vertrou word , hou glad nie van om eimand seer temaak of mislei nie , ek is ook ma net n...
Ek glo ek is n prag mens van binne en buite
Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens, baie lief vir mense. Ek love diep see visvang, kamp, vakansie by die see, Partykeer in Hotelle en saam met my familie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot