AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Klimaatverandering: Meer druk op boere

Klimaatverandering sal die grootste impak op boere hê wat nie baie grond het nie of nie goed in markte geïntegreer is nie.

Klimaatverandering kan die druk wat reeds op boerderye is, laat oplaai, sê dr. Katharine Vincent, besoekende assosiaat-professor aan die Universiteit van die Witwatersrand.

Een van die grootste verwagte gevolge van klimaatverandering is dat minder water beskikbaar gaan wees. Boonop maak die feit dat die landbou oor jare aan die belegging-agterspeen gesuip het, dat dit vir mense in landelike gebiede nie so maklik is om by klimaatverandering aan te pas nie, sê sy. "Ten spyte van dié beperkinge, is daar tog bewyse dat mense dit regkry om by veranderinge aan te pas."

Vincent was een van die sprekers by 'n byeenkoms oor die jongste skattingsverslag van die tussenregeringspaneel oor klimaatverandering (IPCC) wat die ontwikkelingsinisiatief vir klimaat in Afrika onlangs by die Universiteit van Kaapstad gehou het.

Vincent sê oor die algemeen sal die uitwerking van klimaatverandering die grootste wees op boere wat nie toegang tot baie grond het nie, of nie goed in die markte geïntegreer is nie.

Druk van klimaatverandering kan veroorsaak dat die vooruitsigte vir voedselproduksie nie goed nie is – vir beide stapelvoedsel en gewasse van hoë waarde. Vincent was teleurgesteld oor hoe daaroor dít oorgedra is. "Persvrystellings oor die verslag het gefokus op die moontlikheid dat koffieproduksie in die gedrang kan kom. Ongelukkig geniet behoeftes van die Eerste Wêreld steeds voorkeur."

Vincent het ook gesê dat daar vrae is oor die impak van beleid wat daarop gemik is om die uitwerking van klimaatverandering teen te werk, soos biobrandstof, op landelike gebiede. "Is dit goed vir die inwoners van landelike gebiede, of nie?"

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
-0.2%
Rand - Pond
19.27
+0.3%
Rand - Euro
17.30
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,637.53
+0.5%
Silwer
18.33
-0.3%
Palladium
2,087.00
+0.5%
Platinum
851.50
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,927
-1.2%
Alle aandele
63,257
-1.2%
Hulpbronne 10
57,269
+0.5%
Industriële 25
77,927
-1.7%
Finansiële 15
13,967
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot