AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kloovenburg slaag ondersoek

Ná ’n mediaherrie en besoek deur ’n gesondheidsbeampte, het ‘n bekende plaas ’n arbeidsondersoek geslaag.

Meer vensters moet voor 31 Janurie 2013 in die vraghouers, houthuise en kamer waarin seisoenswerkers op die Kloovenburg Landgoed buite Riebeek Kasteel tuisgaan, aangebring word.

Dit is die enigste aanbeveling wat die gesondheidsbeampte van die Weskus Distriksmunisipaliteit aan mnr. Pieter du Toit, die eienaar, gemaak het.

Verskeie berigte het die rondte oor dié plaas gedoen ná ’n foto en berig in City Press gepubliseer is tydens die geweldadige betogings in die Wes-Kaap.

Luidens die verslag wat  nou aan Du Toit verskaf is, word dié aanbeveling gemaak vir genoegsame kruis-ventelasie in die vertrekke. Du Toit sê volgens die verslag voldoen die landgoed aan die basiese voorskrifte vir verskaffing van sanitasie fasiliteite en watergehalte. Dit bevind ook dat aan alle voorskrifte vir verblyf vir voltydse en tydelike werkers voldoen word. Die plaas is vanjaar twee keer, op 26 April en 23 November, deur ’n gesondheidsbeampte besoek.

Nuwe behuising
Du Toit het luidens ’n vroeëre verklaring bekend gemaak dat hy besluit het om die verblyfstrukture vir seisoenswerkers op te gradeer. Beplande opgraderingswerk aan voltydse werkers se behuising sal hiervolgens ook vinniger gedoen word as wat aanvanklik beplan is.

’n Kwessie wat die Departement van Arbeid onder Du Toit se aandag gebring het, is dat een van die werkers op die plaas wat 17 jaar oud is, 45 ure per week werk. Die Wet bepaal dat enige werker jonger as 18 slegs 35 ure per week mag werk, en Du Toit sê dié kwessie is onmiddellik reggestel.

Du Toit sê sy werknemers se welstand en welsyn het hom nog altyd ná aan die hart gelê, en dus neem hy enige arbeidskwessies ernstig op.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-0.4%
Rand - Pond
20.04
+0.5%
Rand - Euro
17.56
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,715.06
-0.1%
Silwer
20.61
-0.2%
Palladium
2,297.00
+1.7%
Platinum
926.50
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,674
+0.8%
Alle aandele
66,072
+0.7%
Hulpbronne 10
63,473
-0.3%
Industriële 25
80,413
+1.5%
Finansiële 15
14,043
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot