AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Klop aan by Land Bank om droogtehulp

Min boere het tot dusver vir die droogtehulp van R400 miljoen by die Land Bank aangeklop.

Baie min boere het tot dusver vir droogtehulp-finansiering by die Land Bank aangeklop, sê mnr. Ruben Mandean, ’n spesialis in nuwe-sake-ontwikkeling by die bank.

Mandean, wat by ’n werksessie van Agri SA oor die bank se ontwikkelingsrol gepraat het, sê die Land Bank het in Maart R400 miljoen van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie geleen, om as droogtehulp aan boere beskikbaar te stel.

“Met lenings teen prima minus 3% kan boere gehelp word om hulle skuld weens die droogte te konsolideer, maar min het nog met ons kom praat. Ons dink hulle wag tot die balju aan die deur kom klop voor hulle hulp soek.”

 Wag vir balju?

Mandean sê hulle verwag nou, ná oestyd, ’n groot toevloei van aansoeke. “Die R400 miljoen sal sekerlik nie genoeg wees om almal te help nie, maar ek is seker ons sal nog finansiering kry. Ek wil net boere aanmoedig om nie te lank te wag voor hulle hulp soek nie.”

Behalwe vir verskeie finansieringsopsies kan boere wat verplig word om hulle vee weens die droogte  te verkoop, die geld by die bank deponeer om vrygestel te word van die betaling van inkomstebelasting. Die bank se versekeringsafdeling het ook die afgelope seisoen R120 miljoen aan eise weens die droogte uitbetaal.

Hy het beklemtoon dat van kleinskaalse- tot grootskaalse kommersiële boere van die bank se produkte en dienste gebruik kan maak. Daar is net een langtermyn spesiale verbandlening wat eksklusief vir voorheen benadeeldes en eerste grondkopers is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,717.07
-0.5%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,253.00
-3.0%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot