AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Koelenhof-familie herenig ná voorval

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Nkolesiko Temela, ’n veiligheidswag, en Andrew de Vries, besturende direkteur. Foto: Facebook/Koelenhof
Mnr. Nkolesiko Temela, ’n veiligheidswag, en Andrew de Vries, besturende direkteur. Foto: Facebook/Koelenhof
Die Koelenhof-familie is weer voltallig met die terugkeer verlede week van die direkteur en veiligheidswag wat verlede jaar by die kelder aangeval is.

Dit is nie ’n voormalige tydelike werker wat mnre. Andrew de Vries, besturende direkteur, en Nkolesiko Temela, ’n veiligheidswag, by Koelenhof met ’n mes aangeval het nie: Dit was die duiwel, sê mnr. Bertie Cloete, direksievoorsitter by dié wynkelder.

“Ons kelder bestaan al 81 jaar. Ons ken nie sulke dinge nie. Ons open nog elke oggend met skriflesing en gebed in Xhosa en Afrikaans. Dit was vir ons verskriklik.”

Die aanvaller het die kelder se perseel op 10 Desember onregmatig betree en Temela oorrompel waarna hy De Vries aangeval en verskeie kere met ’n mes gesteek het.

Danksy die vinnige optrede van personeellede by die kelder het albei die aanval oorleef. De Vries moes 500 m na ’n bakkie gedra word waarna hy na Mediclinic Stellenbosch geneem is vir behandeling. Hy moes meer as 90 steke vir sy wonde kry. De Vries het drie tande verloor, terwyl die Temela byna sy oog verloor het aangesien die mes van 30 cm hom van onder sy kaak tot agter sy oor deurboor het. “Die aanvaller het nie gekom om te moor nie, hy het gekom om te slag. Die dokter het gesê as hulle vier minute later by die hospitaal gekom het, sou hulle dit nie oorleef het nie.”

Volgens Cloete sal die aanvaller, wat reeds in die Stellenbosse landdroshof op twee klagte van poging tot moord verskyn het en in aanhouding by Pollsmoor-gevangenis bly, weer in die hof verskyn ná die verslae oor sy mediese evaluering beskikbaar is en De Vries en Temela in ’n toestand is om te kan getuig.

Hy vertel hy het die aand ná die aanval 252 WhatsApp-boodskappe ontvang. “Ek het daardie aand vir die Here gesê hy kan nie nou vir Andrew en Temela vat nie.”

Temela was besig om iemand by die kelder in te laat toe hy aangeval is. Al is hy self aangeval, het hy gevoel hy het sy plig versuim omdat hy nie vir De Vries kon beskerm nie.

Cloete vertel Koelenhof se personeel is ’n baie hegte familie en dat 10% van die kelder se personeel reeds al drie geslagte daar werk. “Mense sal nie aanhou om by ’n plek te werk as hulle nie gelukkig is nie. Ons kyk baie mooi na ons mense. Ons is die eerste wynkelder in Suid-Afrika wat in 1976 mense van alle rasgroepe by pensioenfondse ingeskakel het.”

Hy vertel verlede jaar was ’n besondere jaar vir Koelenhof, wat in sy 80ste bestaansjaar altesaam 80 medaljes vir sy wyne gewen het. Hoewel die jaar met ’n skokkende voorval afgesluit is, kom daar volgens hom ook goeie dinge daarvan. “Dit het ons personeel en ons boere sterker gemaak.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot