AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kollig op toevlugareas by BT-mielies

’n Ernstige waarskuwing is gerig dat mielieboere die korrekte toevlugareas moet aanplant om BT-tegnologie, wat stronkboorders beheer, te beskerm.

’n Ernstige waarskuwing is by Graan SA se kongres gerig dat mielieboere die korrekte toevlugareas moet aanplant om BT-tegnologie, wat stronkboorders beheer, te beskerm.

Mnr. Bennie Bester, verkoopsbestuurder van Monsanto, het gesê geen navorsing om ’n opvolger vir die YieldGard 2-geen te vind, is tand aan die gang nie. “Boere moet alles moontlik doen om te verseker dat stronkboorders nie weerstand teen dié geen opbou nie. As dit nie gedoen word nie wag katastrofiese gevolge.”


Kommer bestaan oor weerstand wat besig is om op te bou teen die YieldGard 1-tegnologie omdat boere in sommige streke oor tyd versuim het om toevlugareas te plant. ’n Opname het getoon dat net 21% van boere in 2008 doeltreffende toevlugareas aangeplant het nadat die eerste klagtes oor weerstand in 2007 ontvang is. Die afgelope seisoen het dit al verbeter tot 58%.

’n Mandaat is deur die mieliewerkgroep by die kongres gegee dat die tegnologie geweier moet word aan enige boer wat in die toekoms versuim om die korrekte toevlugsarea aan te plant.

Bester sê dit wil in hierdie stadium voorkom of Suid-Afrikaanse stronkboorders meer aggresief as die Amerikaanse wurms is en daar is kommer oor die doeltreffendheid van die tegnologie hier. Nog heelwat huiswerk moet daaroor gedoen word.

12 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot