AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Kolosus glimlag, toon wins van R7,5 m

Kolosus Beherend het tot 30 April vanjaar 'n dramatiese ommeswaai beleef en 'n verlies van R130 miljoen in 'n wins van R7,5 miljoen omskep, terwyl daarin geslaag is om 'n positiewe kontantvloei van R44 miljoen te genereer. Verlede jaar is 'n negatiewe kontantvloei van R69 miljoen getoon. Die wesensverdienste per aandeel het 2,16 c beloop teenoor 'n wesensverlies van 18,20 c per aandeel die vorige boekjaar.

Mnr. Jimmy Shahim, voorsitter van Kolosus Beherend, sien dit as 'n uitsonderlike prestasie, aangesien die boekjaar verlede jaar op 1 Mei op 'n laagtepunt begin het weens ongunstige historiese gebeure, strukturele gebreke en slegte strategiese besluite. 'n Gebrek aan operasionele doeltreffendheid, in die besonder in die motorbedryf, het ook tot die groep se verlies van R130 miljoen in die vorige boekjaar bygedra. "Van hierdie onstabiele platform is 'n herstruktureringspoging geloods wat gemik was op 'n onmiddellike omdraaipoging om verliese te beperk, probleme te identifiseer en aan te pak en sodoende na 'n gelykbreeksituasie terug te keer. Dit het Kolosus in staat gestel om 'n strategie te ontwikkel om na winsgewendheid terug te keer," het mnr. Shahim gesê. Hy het bygevoeg dat operasionele bestuur in die onderliggende sake-eenhede op peil gebring is en gefokusde pogings van die onderskeie bestuurspanne het uitsonderlike resultate gelewer, gegewe die omgewing waarin aksies geloods is. Die omdraai-aksies het feitlik in alle gevalle eenmalige, buitengewone geldelike implikasies gehad wat nie-herhalend van aard is. Die ouditeur van Kolosus, PriceWaterhouseCoopers, noem in sy verslag aan die lede dat die finansiële state op die lopende-saak-grondslag opgestel is. "Die groep het 'n wins van sowat R7,5 miljoen in die boekjaar gegenereer, maar onverwagte ekonomiese toestande na die jaareinde het gelei tot 'n vermindering in volumes en pryse en het die groep se verwagte resultate in die eerste kwartaal van die huidige boekjaar ongunstig geraak."23 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot