AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kom kuier in LW-tent by Bien Donn

Aantreklike pryse, opwindende patente en leersame inligting vir vroue en leerders wag op besoekers aan Landbouweekblad se tent by die Bien Donné-ekspo wat van 7 tot 9 November by Groot Drakenstein, naby die Paarl, gehou word.

Landbouweekblad se patentekompetisie lok groot belangstelling. Besoekers aan Bien Donné sal hierdie interessante patente van naderby kan beskou en met die uitvinders daaroor kan gesels. Hierdie kompetisie word nie tot boerepatente beperk nie. Enige uitvinder, of hy of sy op die plaas of op die dorp woon, met 'n nuwigheid wat die lewe makliker maak, kan inskryf.

Van Schaik Boekhandel stal ook in die Landbouweekblad-tent uit en sal 'n groot boeke-uitstalling aanbied. Daar is boeke oor finansies vir die boer, boeke vir vroue, die nuutste romans, resepteboeke en woordeboeke. Kom kyk gerus watter winskopies hier is.

Nog 'n uitstaller is Serious Choices van Johannesburg wat aan jeugdiges en ander advies en leiding sal gee oor kursusse en loopbaangeleenthede. Leerders moet nie hierdie aanbieding misloop nie.

Aantreklike pryse, geskenkies en inligting word vir vroue aangebied. Die vroueprogram vir 8 November sien so daaruit:

10:00 — 13:00: Kom kyk hoe Platinum Hair & Beauty Salon van Bellville die voorkoms van vroue verander. Inligtingsessie oor kleurgebruik, grimering en endermologie en skoonheidsraad.

14:00: Rosalind Odendaal van Silk Art demonstreer hoe artikels met die servettegniek verfraai word. Demonstrasie van nuwe produkte soos 3D-, tekstuur, glans- en dowwe mediums. Demonstrasie van hoe papier met 'n kleivorm gemaak word.

Inskrywings vir die patentekompetisie sluit op 1 November. Bel Danie Smith by 021 406 2313 vir meer besonderhede.

18 Oktober

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-0.4%
Rand - Pond
19.44
-0.3%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,645.00
+0.1%
Silwer
18.94
+0.4%
Palladium
2,081.00
+0.4%
Platinum
868.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,386
+0.5%
Alle aandele
63,717
+0.5%
Hulpbronne 10
56,365
+0.1%
Industriële 25
79,635
+1.5%
Finansiële 15
14,002
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot