AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9016
-76,00
CORN
04 Okt
-
4807
-79,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kom ontmoet Gelderblom by Bien Donn

Besoekers aan die Bien Donné-ekspo kan op 7 November kom hand skud met die Wes-Kaapse minister van landbou, mnr. Johann Gelderblom.

Mnr. Gelderblom sal om 12:00 by die Landbouweekblad-tent wees om nader kennis te maak met boere. Dit is 'n informele geleentheid sonder toesprake waar mense met hom kan gesels en aan hom vrae kan stel. Moet dus nie hierdie kans misloop nie.

Opwindende patente en nuwighede sal vir die duur van die ekspo binne en buite die Landbouweekblad-tent te sien wees. Kom kyk gerus na dié toestelle wat die lewe op die plaas of die dorp veiliger en makliker kan maak. 'n Rekord-getal inskrywings is ontvang vir hierdie kompetisie wat deur Landbouweekblad geborg word.

'n Groot verskeidenheid boeke word deur Van Schaik Boekhandel in die tent uitgestal. Hierdie uitstalling is gemik op boere, vroue en die jeug. As jy nog nie Kersgeskenke gekoop het nie, is hierdie dus 'n gulde inkopiegeleentheid.

Leerders en studente kan ook by die Landbouweekblad-tent inloer. Benewens die boeke, sal die maatskappy Serious Choices leiding kan gee oor die keuse van kursusse en loopbaangeleenthede.

1 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
+0.4%
Rand - Pond
20.20
-0.0%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.9%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,708.21
+0.5%
Silwer
20.85
+0.7%
Palladium
2,278.00
+2.4%
Platinum
911.50
+0.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,256
+2.4%
Alle aandele
65,731
+2.3%
Hulpbronne 10
63,641
+3.2%
Industriële 25
79,348
+2.4%
Finansiële 15
14,008
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot